Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerhill Guest Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 3 van Summer Hill Plaas, New Hanover, 3230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Summerhill Guest Lodge is in die middel van 'n welige en pragtige woud in die New Hanover-area in KwaZulu-Natal geleë. As jy op soek is na 'n plattelandse wegbreek of 'n vakansie-bestemming nie te ver van Pietermaritzburg af nie, is dit die plek vir jou! Jy sal ontspanne en verfris voel na 'n wegbreek in dié vars, plattelandse lug.

Verblyf word in houthutte met 4 slaapkamers, 4 opgeknapte stalle, en 9 opgeknapte varkhok-eenhede wat ideaal is vir rugsakreisigers aangebied.

Die houthut het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Elkeen van die lieflike, ongekunstelde stal-eenhede het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor en suite-badkamers met storte en toilette. Die pragtige varkhok-eenhede is perfek vir oornagverblyf en rugsakreisigerslosies. Die eenhede het net ligte en 'n kragpunt om selfone te laai, sodat gaste die omgewing kan waarder. Daar is gemeenskaplike stort- en toiletgeriewe en warm water word deur die donkies voorsien.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir Summerhill Guest Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 6

Ligging

  • Erfdeel 3 van Summer Hill Plaas, New Hanover, 3230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Summerhill Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 3 van Summer Hill Plaas, New Hanover, 3230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALUEMlydRFfkdve8JWQByCMC4eT9m134NdxHicoDQjjLewcNEdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 Portion 3 of Summer Hill Farm New Hanover 3230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -29.296657750222 30.482172478946
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem