+10
Selfsorg in Somerstrand

Summerseas on the Beach

4 gaste

3 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Marine Drive, Unit 17 Summerseas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Summerseas on the Beach is 'n selfsorg-eenheid ideaal geleë in Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie eenheid spog met 'n uitsig oor die tuin en is ideaal vir gaste wat 'n privaat vakansie soek.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander 2 slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, eetkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetkamer is ingerig met 'n ronde eetkamertafel met 4 stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gaste het ook toegang tot 'n patio met sitplek en 'n vrystaande braai. Hierdie patio spog ook met direkte toegang tot die gemeenskaplike tuinarea. Toegang tot veilige parkering is beskikbaar vir 2 voertuie.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en direkte toegang tot die strand vanaf die kompleks. Gaste kan aktiwiteite in die omgewing geniet soos Addo-olifantpark, bootritte en staptoere. Daar is koffiewinkels en restaurante in die omgewing om te geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marietjie P
5.0
Lekker, gerieflik, skoon, netjies. Ons het heerlik gebly.
Nov 2025
Bernard B
Gesin met tieners
5.0
Sal vir seker weer daar bly. Verblyf is fantasties, kinders kan net uit eenheid direk na die strand loop.
Apr 2025
Mariette H
4.4
Way too short. My husband and I found unit 17 to be perfectly located in PE. The fact that the complex is right on the seaside was perf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Richard C
Gesin met klein kinders
4.0
Woonstel is skoon. Die ligging is gerieflik, stapafstand strand toe. Was baie warm, dakwaaier in 'on suite' kamer werk nie soos hy moet nie. Loop baie...
Sien meer
Jan 2025
Nazmie G
Gesin met tieners
4.8
Great stay enjoyed the relaxing time spent at the unit. The unit was clean and satisfied our needs for the stay. The weather wasn't gre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Marine Drive, Unit 17 Summerseas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Summerseas on the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Marine Drive, Unit 17 Summerseas, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53b41297a2a65d77cb24e8215d7b29bdf0e23ebcec2b83428c443bedfd64733fe0867fb17beb5d77fcd713412ec6f248b67e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Marine Drive Unit 17 Summerseas 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.986585000097 25.672093794512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang