LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Summertime Accommodation | LekkeSlaap
+11

Summertime Accommodation

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bradley-weg 36, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Summertime Accommodation is naby die lieflike strande van Somerstrand en bied verblyf aan in sakpaskamers en woonstelle met veilige parkeerplek.

Verblyf is beskikbaar in volledig gemeubileerde kamers wat elk beskik oor 'n TV, DStv-toegang, 'n privaat ingang, en WiFi. Daar is 4 ateljee-woonstelle en 2 kamers met selfsorgfasiliteite. Die eenhede het elkeen 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Elke kombuisie is volledig toegerus met die nodige. Daar is ook 2 kamers met dubbelbeddens. Dié kamers deel 'n kombuis en badkamer. Die laaste kamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer, mikrogolfoond en yskassie.

Summertime Accommodation is in 'n stil voorstad naby al die nodige winkels, restaurante en vermaak geleë. Die strande is net 'n paar minute ver en gaste kan heerlik daar swem, branderplankry, waterponiery en vlieërbranderry.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 12 resensies vir Summertime Accommodation
Netheid
3.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Bradley-weg 36, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Summertime Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bradley-weg 36, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1NDFiYTI4LTQzNDUtNDAwNC1iOWU3LWI4NWMyYzNiZDg1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 4 36 Bradley Road Port Elizabeth 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.995750159251 25.665317773819
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!