LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Summerview Guest Lodge | LekkeSlaap
+38

Summerview Guest Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Summerview Guest Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Dr Bill P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Bill P
Besigheidsreis

Peaceful.

Most helpful and friendly team to help and be there to answer every question and enquiry with enthusiasm and professional excellence. Standing ovation! I shall return.

Tania R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tania R
Gesin met tieners

On arrival, you think it's an amazing place, but when you settle in, you realize it is old!

Lovely owner Martin. So accommodating and he will do really well there when he can afford to upgrade the place. It is bit old and needs to be modernised. The rooms smelt musty and the water coming out the taps looked like brackish water. Place was clean-ish, but definitely could be cleaner. Having said all the above, really enjoyed the stay. Breakfast was great and staff all lovely.

Piet V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Enkelreisiger

Fantasties.

Hierdie is waarde vir geld. Alles wat jy soek in 'n lodge is daar.

Alda W - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfsterplek met baie vriendelike personeel.

Rustige omgewing, pragtige eenhede. Ons sal definitief in die toekoms weer hier kom bly.

Pieter C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Gesin met klein kinders

Baie swak kommunikasie vanaf bestuurder, en dan lieg hy om sy foutjie weg te steek.

Geen ontbyt beskikbaar nadat my gesin vir 'n wyle gesit het met geen lodge-verteenwoordiger in sig nie, het ek maar die bestuurder gebel. Hy antwoord my op die naam en sê hy het vir almal 'n boodskap gestuur, maar het my nommer verloor. Na ons reeds vertrek het (sonder ontbyt) kry ek ewe skielik 'n SMS ter verduideliking van 'n kragprobleem in die kombuis. Behalwe vir die swak bestuur is die kamers baie gemaklik en ruim.

Summerview Guest Lodge's terugvoer

Hi Pieter,
Ek vrae om verskoning vir die slegte diens en ongerief wat ontvang is en sal seker maak dit gebeur nie weer nie, julle is meer as welkom om 'n gratis aand by ons oor te bly om dit te herstel. Enige tyd wanneer dit julle pas.
Groete
Summerview Gaste Huis Bestuur.

Summerview Guest Lodge
Marina P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Het ons verblyf baie geniet. Ligging gerieflik en rustig. Sal dit aanbeveel. Eenheid pragtig.

Freda O - Mrt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and good service

We had a good stay. The accommodation was excellent and the breakfast was speedy and tasty.

Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapel-weg 34, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczZTBlNTEwLTBmODMtNDJiYi1hMjQ1LWZkMmE2MjQ1YmFmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 34 Chapel Avenue Bryanston 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.057484542581 27.995654990213
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!