Suné's Self Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Suné's Self Catering is in die stil, rustige area van Panorama naby Karoo Gardens, restaurant en gholfbaan. Die akkommodasie bestaan uit 2 smaakvol versierde selfsorg-eenhede wat elk langs mekaar geleë is. Akkommodasie is privaat met 'n vreedsame, huislike atmosfeer.

Elke eenheid het 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuis en sitarea. Slegs 1 eenheid het braaigeriewe. Die ander eenheid is perfek vir gaste wat slegs verblyf vir 1 nag op hulle reis na hulle uiteindelike bestemming benodig. Al die eenhede is goed toegerus met lugversorging, beddegoed, handdoeke, koffiegeriewe en TV's met DStv-kanale. Onderdak-parkeerplek is ook beskikbaar op die perseel.

Worcester is die toeganspoort na baie roetes. Ontdek die versteekte skatte van die Boland se wyn-, stap-, bergfiets-, perdryroetes, visvangplekke en gholfgeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Suné's Self Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false