Lynnwood Akkommodasie by Sun-decked Tranquillity in Lynnwood | LekkeSlaap
+39

Sun-decked Tranquillity in Lynnwood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 460B The Wishbone North, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sun-decked Tranquillity in Lynnwood is 'n ruim woonstel met 1 slaapkamer op die eienaar se perseel. Die woonstel is in 'n rustige area in Pretoria geleë en dit is naby die N1, Menlo Park skole, CSIR Internasionale Konvensiesentrum en die Universiteit van Pretoria.

Die woonstel is op die boonste verdieping en het 'n dek wat ideaal is vir skemerkelkies of om net te ontspan. Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n sitkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n sonkrag-gasstoof, yskas, oond en 'n Nespresso-koffiemasjien met kapsules en ekstra filterkoffie. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank. Daar is sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Gaste ontvang 'n verwelkomingspakket en daar is 'n kafee en verskeie restaurante stapafstand van die woonstel af. Hazelwood Mark vind elke Saterdagoggend plaas en is ook naby die verblyf. Die Gautrain-busstop is slegs 'n entjie van die woonstel af.

Slaapplek

’n Bespreking by Sun-decked Tranquillity in Lynnwood sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 460B The Wishbone North, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 460B The Wishbone North, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNjUwOThhLTA1YmEtNDIyNC1iODFkLTU4MTgwZTFlMjNhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 460B The Wishbone North Lynnwood 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.768054992963 28.269703693254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za