Sun Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Firs-straat 14, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (vir 4 persone)
Beskrywing
Sun Cottage is ideaal geleë in die prentjiemooi dorp Somerset-Wes in die Wes-Kaap. Hierdie dorp is omring deur die Hottentots-Holland Bergreeks en grens aan Stellenbosch se wynlande aan die eenkant en die sanderige strande van die Strand en Gordonsbaai aan die anderkant.
Die ingang na Sun Cottage is deur middel van 'n elektroniese hek wat nie alleenlik veilige parkering van die hoofpad verseker nie, maar ook na jou eie privaat en ruim tuin lei. Reisigers met kinders is veral welkom, daar is baie plek vir kinders om te speel in die tuin. Daar is 2 slaapkamers (1 koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens) sodat 4 gemaklik kan slaap. Die sit-/eetdeel met 'n slim-TV met DStv Premium en Netflix lei na die sonnige patio met 'n braaiplek langsaan. Daar is 'n goed-toegeruste kombuis om tuis te eet. Die badkamer, en suite by die dubbelkamer, bestaan uit 'n wasbak, stort en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Sun Cottage is 'n ware tuiste weg van die huis.
Hier aangekom, is die besigtigingsgeleenthede en dagtoere eindeloos - van die ontdekking van die magiese strate van Kaapstad (30 min), die proe van wêreldklas wyne (5 min), aankoms by die mees suidelike punt in Afrika (2 ure), bergfietsry of staproetes (5 min), speel van 'n ronde gholf (5 min), die neem van 'n bootrit (10 min) tot luilekker lê op een van ons baie strande (5 min)... ons ligging is perfek!
Slaapplek
’n Bespreking by Sun Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Firs-straat 14, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sun Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Firs-straat 14, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom