Beskrywing
Woonstel A het 1 ruim slaapkamer met 'n dubbelbed, ruim kaste, 'n spieëltafel, en 'n en suite-badkamer. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met volledige DStv. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n oondjie en tweeplaatstoof en 'n yskas-vrieskas. Die woonstel het 'n uitsig oor die lieflike swembad en Jacuzzi en 'n privaat patio met 'n tafel, stoele, sambreel en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let asseblief op dat al twee woonstelle 4 mense kan akkommodeer. Elke woonstel het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 mense en 'n sitarea met 'n slaapbank vir 2.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Woonstel B het 1 ruim slaapkamer met 'n dubbelbed, ruim kaste en 'n spieëltafel. Die leefarea het 'n slaapbank vir 2 mense. Daar is 'n badkamer met 'n bad en stort, 'n volledig toegeruste kombuis en sitkamer. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het 'n balkon met 'n gasbraaier. Gaste het toegang tot die swembad en Jacuzzi op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let asseblief op dat al twee woonstelle 4 mense kan akkommodeer. Elke woonstel het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 mense en 'n sitarea met 'n slaapbank vir 2.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
159 Hendrik Street, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang