+229
Lodge in Middelpos

Sun River Kalahari Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Lieflike uitsig. Heerlike verblyf. Wat 'n wonderlike verrassing! Lieflike uitsig en ligging teenaan die rivier. Netjies, skoon, vriendelike diens. Absolute lafenis op 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elisma
Sun River Kalahari Lodge
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Pewag D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Puik. Dankie vir julle vriendelike diens. Ons het ons oorslaap daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elisma
Sun River Kalahari Lodge
Goeie middag Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom. Lodge groete Alinda

Ronnie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Comfortable and a good choice for a stayover in Upington. Lovely location on the Orange River. Our stay was comfortable. Service was very good and attentive. The room is equipped with everything one needs for a short stay, but the fridge was not working - could have been an electrical plug issue as the wall plugs were "tired". Breakfast is not included in the price - it is optional - but at R180 each, it is too expensive for what is on offer. The availability of unlimited ice is a welcome perk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
1 nag
5.0
Jan 2026

Rustige en wonderlike natuurskoon. Netjies skoon, vriendelike personeel, heerlike aircon in die hitte, veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
Kort verblyf
4.6
Mrt 2026

Rustig. Hulle het my kamer skoongemaak, maar my deur laat oopstaan met my besittings in die kamer. Ek het nie daarvan gehou nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elisma
Sun River Kalahari Lodge
Goeie dag Ek wil net omverskoning vra dat u kamer nie gesluit was nie. Die staf weet hulle mag nie die kamers laat oopstaan nie. Ek sal dit definitief met die staf opneem sodat so iets nie weer gebeur nie. Hoop die verblyf was verder aangenaam. Laat weet gerus as daar nog iets is wat ons kan verbeter. Ons streef daarna om ons gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak. Lodge groete Susan Greyling Bestuurder

T . S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Vriendelike diens en aangename ervaring met akkommodasie. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charles H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Place to enjoy the beauty of the river. Great stay and convenient location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chimorne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlike oornag verblyf in Upington. Mooi uitsig met die rivier en sprinbokke, swembad, en baie goeie diens van ons gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marista L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het net 'n lekker ontspannings oornag plek gesoek. Was heerlik. Was baie nice en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elisma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Steenbok Lane, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 55 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad5415333daf2a325a7ded5763bb9ac5081b246206d16fadd3aec0923c3d0a2a8ce6f7264042f1fa15bcfed459d5116d922a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 8 Steenbok Lane Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.451913853767 21.259305242328

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang