Sun Villa
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabeth-weg 12, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Sun Villa bied 'n uitsig oor die see en is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis teen die see in Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth).
Die huis strek oor 'n paar verdiepings en bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, eetarea en groot sitarea. Die 4 slaapkamers bied 'n uitsig oor die see en het elk 'n koningingrootte-bed en 'n kas. Drie van die badkamers is en suite en die vierde is 'n aparte badkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar en elke badkamer het 'n toilet. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n broodrooster, ketel, stoof en oond, kookgerei, 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die eetkamer het 'n etenstafel met 8 stoele. Die groot sitarea het 'n kaggel en 'n TV met die volledige DStv-pakket en lei na die kuierarea met 'n vlekvryestaal-braai en swembad. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar.
Veilige parkeerplek en parkeerplek van die straat af vir 3 addisionele voertuie is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 64
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Elizabeth-weg 12, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
- Gaste dink Sun Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seaview Clarendon Marine Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabeth-weg 12, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap