Sunbird Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunbird Cottage is in 'n pragtige tuin in die rustige voorstad Hill 60 in Grahamstad. Dit bied knus, rustige selfsorgverblyf in 'n veilige kothuis naby die eienaar se woonhuis, met veilige parkeerplek op die perseel.

Die kothuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed met donsveer-duvets en -kussings, en 'n elektriese kombers. Perkallinne, handdoeke en 'n haardroër word voorsien. Die kothuis het 'n sitarea met 'n bank, tafel en stoele. Daar is ook 'n kombuisie en 'n klein badkamer.

Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, yskassie, ketel, broodrooster, mikrogolf, breekware en eetgerei. Komplimentêre tee, koffie, melk, suiker en beskuit word voorsien. Die kothuis het WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die stoep het 'n tafel en gemaklike stoele in die skadu van 'n bougainvillea wat pragtig blom. Die kothuis is net 5 minute se ry vanaf Rhodes Universiteit en die middedorp, en 3 minute vanaf St Andrew's College, DSG en St Andrew's Prep.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunbird Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Frans
  •  Grieks
  •  Italiaans

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunbird Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za