Garsfontein Akkommodasie by Sunbird Garden Cottage | LekkeSlaap
+79

Sunbird Garden Cottage

Naweekaanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 14 Feb 2020 tot 30 Jun 2020.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Adamson-straat 370, Garsfontein, 0082, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 R510 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sunbird Garden Cottage is in die rustige voorstad Garsfontein in Pretoria.

Die eenhede bied en suite-verblyf wat ideaal is vir 1 of 2 gaste, sakereisigers en toeriste. Ander geriewe sluit volledige DStv, WiFi en veilige onderdakparkeerplek in.

'n Skoonmaakdiens is by die tariewe vir weeksdae ingesluit, maar is nie gedurende naweke beskikbaar nie.

Die eenhede is ongeveer 400 m van die Faerie Glen-hospitaal en in die omgewing van die nuwe Menlyn Main- en Sun Arena, winkelsentrums, gholfbane, die Faerie Glen-natuurreservaat en slegs 40 minute se ry vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe. Die eenhede het ook maklike toegang tot die N1.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 74 resensies vir Sunbird Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Albert Adamson-straat 370, Garsfontein, 0082, Gauteng
  • Gaste dink Sunbird Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R600
Vanaf R510
per nag (vir 2 persone)
was R600
Vanaf R510
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Adamson-straat 370, Garsfontein, 0082, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA907b71a7578b94f1b5ff3880ff0a374339b5fc1aaf5f820be414db59ba47a558212e54fadd49eb2f3125f6abab72dac5bf0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R510  per nag (vir 2 persone) 74 5 1 5 370 Albert Adamson Street Garsfontein 0082 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.786877151107 28.293560479832
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za