LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunbird Garden Cottage | LekkeSlaap
+79

Sunbird Garden Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 79 resensies vir Sunbird Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Justi S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justi S
Enkelreisiger

Uiters aangenaam en baie verwelkomend.

Die gastehuis is hoogs aanbeveelbaar en die diens uitstekend. Die kontaklose inboektelsel werk uitmuntend.

Gertha L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertha L
Enkelreisiger

Gerieflik en Netjies

Sal hierdie beslis aanbeveel. Dit is eenvoudig, skoon en baie gerieflik. Extra bonus: al die DSTV kanale ;) Die bed in eenheid 1 was ongelooflik plush, het heerlik geslaap.

Peet D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet D
Enkelreisiger

Very good.

Nice place to stay and clean.

Charmaine B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, gesellig, waarde vir geld.

Estelle het alle nodige inligting gestuur voor ons arriveer het en die in- en uitklok-proses was sonder moeite of aanraking. Pragtige akkommodasie, goed geleë, lekker stil, gerieflike plek.

Reandi S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reandi S
Gesin met klein kinders

Genoeg spasie, skoon, area stil.

Die toilet in nr 12 spoel nie baie effektief nie, moet 3 keer trek om die toiletpapier weg te kry. Miskien 'n filterkoffiemasjien, dis al wat ek gemis het! Was 'n aangename ervaring, ons het reeds familie aanbeveel!

Rosa V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa V
Enkelreisiger

Baie aangename gerieflike oornag in Pretoria. Baie goed geleë. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

Goeie opsie vir oornag.

Janike J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janike J
Saam met vriende

Was baie rustig en sal definitief weer teruggaan!

Baie skoon, netjies en rustig!

Andrea P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P
Enkelreisiger

Net 'n voorreg!

Sedert ek 'n op-die-nippertjie-bespreking gemaak het tot en met my vertrek die volgende oggend, was my belewenis só positief en goed vir my binnekant. Blinkmooi kamer, badkamer en kombuisie het dit laat voel asof ek met vakansie was. Duisende dankies aan Estelle en haar span wat so keurige hawe geskep het. Sal julle vir seker aanbeveel.

Zelma W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Sunbird Garden Cottage is die ideale plek vir 'n naweekwegbreek stad toe. Die ligging was naby al die plekke wat ons besoek het en die eenheid was netjies en baie luuks. Die eienaars het ons sommer baie tuis laat voel met hul vriendelike groet by ons aankoms. Ons gaan vir seker binnekort weer van die fasiliteit gebruik maak. Ek beveel Sunbird Garden Cottage vir enige een met 'n geruste hart aan.

Victoria I - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis.

Ons het al 2 keer by Sunbird Garden Cottage gebly en sal nooit weer op 'n ander plek bly nie. Absoluut die geld werd. Perfek.

Jeanelda P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanelda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs 1 nag oorgeslaap.

Pragtige kamer en badkamer. Goed toegerus. Beter verkoelingstelsel is 'n noodsaaklikheid!

Andre B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, baie netjies.

Baie mooi rustige atmosfeer, sal weer by Sunbird kom kuier.

Paulus T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulus T
Enkelreisiger

Tuis met die instap.

Het my verwagtings oortref.

Thys L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig. Baie veilig.

Gerieflik, netjies en skoon. Stil area, maar slegs enkele minute vanaf Time Square en Menlyn Mall. Kan regtig aanbeveel. Voertuig veilig en boonop onderdakparkering. Estelle, dankie vir jou gasvrye ontvangs.

Willem N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willem N
Besigheidsreis

Dit was baie lekker, net bietjie warm sonder aircon, maar verstaanbaar teen prys.

Algeheel was dit baie lekker. Het nie lank gebly nie, maar was beslis aanvaarbaar. Sou miskien net voorstel om lugverkoeling in te sit en dan miskien te kyk na diefwering.

Cornelia H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese gerieflike verblyf.

Verblyf was netjies en maklik toeganklik. Sal definitief dit vir enige iemand aanbeveel.

Natassia D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natassia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie geniet. Stil en rustige atmosfeer.

Annette V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons het baie lekker gebly, alles was netjies en gerieflik net soos die vorige keer. Ek sal net aanbeveel dat daar 'n lugversorging ingesit word, alternatief diefwering voor vensters sodat mens die vensters kan oop los as jy slaap. Die "cooler" help nie baie nie, die kamer is baie warm.

Erika L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L
Enkelreisiger

Baie netjies, veilig, privaat, gasvrou baie behulpsaam.

Die kothuis is ruim met pragtige afwerkings. Dit is ook baie mooi gemeubileer en afgerond. Die geriewe is meer as voldoende, die omgewing is stil en rustig, parkering veilig en gasvrou baie behulpsaam! Ek sal Sunbird Garden Cottage vir seker kan aanbeveel.

Henry C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfectly suited our needs, safe, clean and quiet.

We want to thank Werner and Estelle for the wonderful experience we had while staying at their establishment and, last but not least, for their hospitality. We will most certainly return in a heartbeat.

Theo B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B
Enkelreisiger

Just amazing.

Plekkie is soos 'n mens se huis, weg van jou huis. Baie sentraal geleë en baie veilig. Alles wat mens nodig het is daar. Werner en Estelle is great mense en laat mens welkom voel en huiwer nie om te help nie. Vir seker is die nou my go-to-gastehuis as ek in Pretoria is.

Antoinette V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Baie oulike plekkie. Estelle het voortdurend kontak gemaak om seker te maak ons is gemaklik en alles is reg. Sal hulle weer besoek en beslis aanbeveel.

Charl B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl B
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Ek kan die plek aanbeveel. Dis baie goed geleë en die kamers is baie goed toegerus. Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Ann J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann J

Great experience.

This is the second time I stayed there and it was as great as the previous time. Will definitely stay there again.

Karen M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Pragtige en netjiese plek.

Tanya L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L
Besigheidsreis

Baie netjies, gerieflik en skoon.

Dankie! Sal weer hier kom bly.

Wanda S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie dankie aan die eienaars - weereens was die verblyf fantasties. Ek beveel Sunbird Cottage's beslis aan vir enige iemand wat verblyf in die omgewing soek.

Ceg F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ceg F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig, veilige area en netjies.

Sou net langer hang afdeling in klerekas voorstel. Eerste indruk was dat daar reeds selfbediening kombuis ingesluit was, is na die tyd eers by gevoeg vir R50 ekstra per dag.

Willie S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en huislik.

Die verblyf was regtig waarde vir geld. Die eenheid was modern, skoon en netjies. Daar is selfs aan die klein bederfies aandag gegee en dit het 'n indruk gemaak. Veilige parkering en naby Sun Arena Time Square en Menlyn Winkelsentrum. Ons sal beslis weer van julle akkommodasie gebruik maak en ook aanbeveel by vriende en familie.

Boet B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, netjies en veilig.

Dit is 'n plesier om hier te bly. Werner en Estelle laat mens dadelik welkom voel. Baie goed geleë , veilig en netjies. Het alles wat nodig is. Ons sal weer daar gaan bly.

Willem P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gewees.

Die in- en uitboeksisteem is duidelik en effektief. Gee stortvloer goeie skrop. Maak asb. kamer se gordyne digter en donkerder. Te veel lig skyn deur. Puik fasiliteite.

Mariette V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Enkelreisiger

Gemaklik en rustig.

Ek was aangenaam verras deur die rustige, mooi omgewing. Die eenheid was netjies, smaakvol en gerieflik. Ek het veilig daar gevoel en heerlik gebly. Baie dankie, Werner en Estelle, vir jul gasvryheid, omgee, hulp en vriendelikheid.

Izelle D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle D
Enkelreisiger

Gemaklik, netjies en gerieflik.

Ek het baie lekker by Sunbird oorgebly, het dadelik tuis gevoel en sal weer daar aanbly in die toekoms.

Wanda S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie dankie vir 'n lekker verblyf van 'n paar dae en die meer as gewilligheid om uit te help in tyd van nood. Ek sal julle beslis enige tyd aanbeveel!

Victoria I - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uitstekende gastehuis. Sal vir seker weer daar bly.

Justus C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justus C
Enkelreisiger

Dit is 'n briljante pragtige plek.

Ek sal vir seker weer daarheen gaan indien ek moet reis.

Marie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly, sou langer wou bly.

Annette V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster-verblyf!

Smaakvolle en goed gemeubileerde eenheid! Gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Kan Sunbird Garden Cottage 100% aanbeveel!

Trudy B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy B
Enkelreisiger

Een van die beste gastehuise waarin ek al tuisgegaan het in SA.

Die kamers was pragtig, modern en skoon. Geen stukkende teëls of muwwe ruik nie. Veilige onderdakparkering. Dit is die beste gastehuis waarin ek nog tuisgegaan het. Prys baie billik en reflekteer glad nie die goeie waarde wat jy kry nie. Die mense is gasvry en hulpvaardig. Die beste plek, het dit alreeds vir mense aanbeveel. Dankie Estelle.

Marinda G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G
Saam met vriende

Awesome.

Estelle het baie moeite vir ons gedoen en behoorlik uit haar pad gegaan om te help waar sy kon. Ons is baie vriendelik verwelkom. Plekkie is pragtig en skoon. Alles wat nodig is is daar. Stil omgewing met veilige parkering. Sal beslis weer van hulle gebruik maak indien nodig.

Riana C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie, die verblyf is gerieflik naby aan die Fairy Glen Hospitaal, dit is baie pragtig, netjies en stil.

Baie dankie aan Estelle en Werner vir hul mooi kamer waarin ons kon bly. Dit is pragtig netjies en stil. Ek sal dit regtig vir enige een aanbeveel.

Edward B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward B
Enkelreisiger

Vreeslik gerieflik, vriendelik en professioneel.

Diens was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie, Estelle, dat jy selfs bereid was om na ure vriendelike diens te lewer. Plek is puik.

Tilla V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n uitstekende plek om te bly!

Ek gaan weer soontoe, sonder twyfel. Julle is great!

Eleni G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleni G
Enkelreisiger

Vriendelike behulpsame werkers en eienaar!

Fantastiese vriendelike diens en definitief goeie waarde vir geld!

Jacqualine V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqualine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good service.

We were welcomed on arrival, room was clean and comfortable,very impressed with service,will definitely recommend this place.

Elmarie T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie T
Enkelreisiger

Baie lekker bed en baie mooi en netjies.

Enigste kritiek was die lugreëling wat ‘n mobiele “waaier” is, met die hittegolf het ek spesifiek gesoek na ‘n plek met lugreëling en dit is bietjie misleidend en het net die kamer baie bedompig gemaak - die afwesigheid van diefwering voor die vensters het my (as enkelpersoon) ongemaklik gemaak om die vensters oop te los.

Lana T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana T
Enkelreisiger

Rustig en veilig.

Ek sal aanbeveel dat daar 'n matjie in die stort gesit word waarop jy kan staan as jy stort. Die teëls is verskriklik glad. Die tuine is baie mooi en goed versorg.

Elma N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma N
Enkelreisiger

Perfek!

Perfekte ligging met veilige parkering. Die eenheid is netjies, volledig toegerus met kwaliteit meubels en bybehore. Die ekstras soos ystee, haardroër ens. is 'n pluspunt. As Werner en Estelle dié tipe kwaliteit handhaaf, sal hulle 'n suksesvolle gastehuis bedryf.

Gert J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamers.

Die gastehuis se ligging is puik geleë aangesien ons vroeg die oggend by Faerie Glen hospitaal moes wees. Die economic kamer waarin ons gebly het beskik oor al die geriewe wat jy nodig het. Ons was ook baie goed ontvang deur die eienaars. Sal enige tyd weer daar gaan bly en beveel Sunbird hoog aan.

Tilla V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

In een woord: fantasties!

Netjies, gerieflik, kan oor niks kla nie. Ek beveel Sunbird aan vir verblyf!

Anel S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Gesin met tieners

Baie netjies en smaakvol. Beslis die moeite werd.

Baie dankie vir 'n aangename verblyf ervaring. Julle plek is pragtig en baie netjies. Ons sal beslis weer terugkeer.

Ilna R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilna R
Saam met vriende

Rustig en veilig.

Sal beslis weer daar oornag, lieflike plekkie naby besighede.

Mauritz V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz V
Gesin met tieners

Baie netjies en baie geniet.

Sal dit regtig aanbeveel en sal weer gebruik maak van Sunbird Garden Cottage.

Marie S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en gerieflik!

Ons het al 'n paar keer hier gebly en die gashere is wonderlik.

Uys P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uys P
Enkelreisiger

Baie lekker gebly, goed geleë, sal dit beslis aanbeveel.

Baie lekker gebly, sal verseker weer daar bly en dit aanbeveel. Waar ek gebly het, is alles splinternuut, baie keurig en baie gerieflik. Baie goed geleë en Estelle is 'n baie aangename en bekwame gasvrou.

Chantal S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S
Gesin met klein kinders

Sal vir seker weer daar bly!

Sien sterre.

P.s. O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P.s. O
Gesin met tieners

Uitstekend!

As jy verblyf soek in Pretoria-oos is daar net een plek - Sunbird. Ander gaste huise kan maar kom kers oopsteek by die mense van Sunbird.

Caitlin D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin D
Enkelreisiger

Goeie prys vir pragtige, netjiese kamer.

Ek het baie lekker gebly in 'n splinternuwe kamer. Die prys is billik en die kamer het alles wat jy nodig het. WiFi werk goed. Baie stil woongebied.

Samkele S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samkele S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitality is very good.

Lovely place, peaceful, spacious, reasonable cost and safe.

At S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At S
Enkelreisiger

Baie lekker gebly, sal dit enige tyd aanbeveel.

Gerieflik naby Faerie Glen Hospitaal.

Robert V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V
Enkelreisiger

Uitstekend.

Was 'n baie lekker plek om oor te slaap vir die naweek, sal enige tyd weer Sunbird Garden Cottage gebruik.

Jaco P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik gerieflik, baie netjies en omrede dit net 2 kilos van Menlyn Mall as is maak dit ook baie gemaklik.

Ons het net oorslaap benodig vir Vrydagaand. Dit is 'n heerlike klein selfsorg-eenheid in 'n baie mooi en veilige buurt. Baie mooi ingerigte plekkie met alles wat jy kan nodig hê. Bv. borde, eetgerei ens. Sal dit definitief aanbeveel en ook self van die plekkie weer gebruik maak.

Braam V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience.

Very nice place. Clean, neat and perfect for our needs.

Shana L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Shana L
Enkelreisiger

Die beskuit en yskoue koeldrank in die yskas was 'n aangename verrassing.

Dit was presies die tipe verblyf wat ek benodig het teen 'n baie billike prys.

Elana V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana V
Enkelreisiger

Pragtige, netjiese, gerieflike verblyf.

Estelle en Werner se gasvryheid was wonderlik. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Baie naby Menlyn wn die Faerie Glen hospitaal. Uber en Ubereats is ook beskikbaar en gerieflik om te gebruik.

Bertina K - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties! Skoon en netjies!

Ons moes vroeg by Faerie Glen Life Hospitaal wees en wat 'n plesier om so naby te kon bly. Dit was regtig so lekker gewees en ons was bederf met Ice Tea en beskuit. Mens kan duidelik sien dat hulle 'n passie het vir wat hulle doen en so gasvry.

Louise H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was satisfactory.

Service was good, clean and comfortable.

Ellen V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen V
Enkelreisiger

Perfect.

Modern, comfortable, thank you for the extras given.

Martie R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie R
Enkelreisiger

Uitstekend 10/10.

Werner en Estelle wonderlike gasheer en vrou. Alles in een, netjies, skoon en veilig ideal vir 2 persone. Sal beslis aanbeveel vir enige een.

Marie S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie S

Baie netjies en alles wat jy benodig.

Estelle en Werner was baie gasvry.

Louis S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Enkelreisiger

Uitstekende woonstel netjies toegerus baie aangename verblyf!

Baie lekker gebly vir 'n week tydens besoek aan RSA. Een slaapkamer woonstel bied aparte woonkamer en aparte slaapkamer. Woonstel bied vol kombuis, met onderdak parkering agter hek baie gerieflik en Internet toegang ingesluit. Eienaars baie vriendelik en tegemoedkomend. Sal definitief aanbeveel, en het reeds.

Sunbird Garden Cottage's terugvoer

Louis dit was vir ons wonderlik om jou te huisves en jy is baie welkom as jy weer kom kuier.

Sunbird Garden Cottage
Tina N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina N
Enkelreisiger

Puik waarde, gerieflike rustige verblyf.

Gerieflik, volledig toegeruste, skoon en rustige verblyf. So tuis gevoel. Dis 'n wenner!

Sunbird Garden Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer Tina, dit was vir ons 'n groot plesier om jou te huisves.

Sunbird Garden Cottage
Jolene G - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene G
Enkelreisiger

Great place to go.

The place is clean and tidy. Everything you need is there. Very friendly owners and they truly care about their clients.

Sunbird Garden Cottage's terugvoer

Jolene, thank you for your review and it was a pleasure hosting you.

Sunbird Garden Cottage
Lourens D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D
Enkelreisiger

Het 'n wonderlike tydjie in die tuinwoonstel deurgebring, alles was perfek.

Fantastiese, netjiese, veilige, en baie vriendelike en besorgde eienaars met 'n plekkie wat perfek geleë is naby Faerie Glen Hospitaal en die nodige inkopiesentrums. Sal beslis weer van die tuinwoonstel gebruik maak. Dankie vir 'n aangename verblyf in 'n baie spanningvolle tyd.

Sunbird Garden Cottage's terugvoer

Lourens - Baie dankie en dit was wonderlik om jou te huisves.

Sunbird Garden Cottage
Juanine R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Ongelooflike gasvryheid. Dankie. Ons kom weer.

Sunbird Garden Cottage's terugvoer

Juanine en Andre baie dankie, sien uit om julle weer te verwelkom.

Sunbird Garden Cottage
Dirk P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so lekker rustig en stil soos ons dit wou hê.

Lekker rustig gebly, naby Faerie Glen hospitaal en ons is baie vriendelik deur Estelle en Werner ontvang.

Sunbird Garden Cottage's terugvoer

Dankie Dirk, dit was vir ons ook baie lekker om julle te kon huisves en sien julle graag weer .

Sunbird Garden Cottage
Amelia J - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia J

Baie mooi plek en uitstekende, vriendelike diens.

Sien die sterre.

Sunbird Garden Cottage's terugvoer

Dankie Amelia, was lekker om jou vir die week te kon huisves. Hoop om jou weer binnekort by ons te verwelkom.

Sunbird Garden Cottage
John C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Enkelreisiger

Puik diens, netjies, skoon, modern, vriendelike diens.

Waarde vir geld, goed geleë en sal beslis weer teruggaan en aanbeveel.

Sunbird Garden Cottage's terugvoer

John baie dankie dit was vir ons n groot plesier en hoop ons sien jou weer.

Sunbird Garden Cottage
Riaan V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Besigheidsreis

Baie gerieflik en netjies. 'n Mens kan nie vir meer vra nie.

Splinternuut, ongelooflik netjies en gerieflik. Alles werk, toerusting en meubels is van hoogstaande gehalte. Eienaars, Estelle en man, gee regtig om vir kliënte. Kan Sunbird Garden Cottage sonder enige voorbehoud aanbeveel as blyplek.

Sunbird Garden Cottage's terugvoer

Baie dankie Riaan. Dit was heerlik om jou hier by ons te huisves. Ek hoop om jou binnekort weer hier by ons te ontvang.

Sunbird Garden Cottage
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Adamson-straat 370, Garsfontein, 0082, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA907b71a7578b94f1b5ff3880ff0a374339b5fc1aaf5f820be414db59ba47a558212e54fadd49eb2f3125f6abab72dac5bf0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 79 5 1 5 370 Albert Adamson Street Garsfontein 0082 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.786877151107 28.293560479832
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!