Sunbird Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunbird Guest House bied kamers wat goed ingerig is en tuisgemaakte etes. Gaste kan ontbyt nuttig in ons unieke gazebo wat weggesteek is in ons pragtige tuin, of onder die skadu van die reuse bome op ons groot perseel. Soggens kwetter die voëltjie opgewek en die lug is verfrissend vars.

Sunbird Guest House is maklik bereikbaar via die N3 (Afrit 99). 'n 1,5 km lange grondpad lei tot by dié familie-B&B.

Hier sal Eva en Bruce jou hartlik verwelkom. Die omgewing is rustig en veilig wat sielerus verseker.

Ons skoon, gerieflike kamers is toegerus met yskassies, DStv, verwarmers, gerieflike beddens, en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt sluit koffie, tee, sap, ontbytgraan, jogurt, vrugte, roosterbrood, spek, eiers en worsies in. Vegetariese en kosjer-opsies is ook beskikbaar.

Tuisgekookte aandetes kan vooraf gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunbird Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za