10% af Kry 10% af. Geldig vanaf 2 Jan 2020 tot 19 Des 2020.
Phalaborwa Akkommodasie by Sunbird Lodge | LekkeSlaap
+34
+34

Sunbird Lodge

43 resensies
Gastehuis
  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aalwynstraat 21, Phalaborwa, 1390, Limpopo

Beskrywing

Die Sunbird gastehuis is 'n gesinsonderneming wat goeie kwaliteit en vriendelike diens beklemtoon. Ervaar die meer as 2,5 hektaar groot tropiese tuinomgewing wat 'n wye verskeidenheid van voëls herberg. Ontspan net en laat jou gasvrou en -heer, Samantha en David Lockhart toe om jou verblyf so gerieflik en plesierig as moontlik te maak. Terwyl jy luilekker by die swembad lê, onder een van ons Lapas sit en 'n drankie van die kroeg geniet, kan jy die atmosfeer van die sterrenag inneem terwyl jou stres heeltemal verdwyn.

Die verblyf sluit bed en ontbyt in. Middagetes en aandetes kan op versoek voorsien word gedurende die week. Kies een van ons vyf kamers in die hoofhuis, almal met hul privaat ingange vanaf die tuin, een van twee kamers by die swembad, of een van drie kamers wat in die tuin geleë is. Alle kamers het twee enkel- of dubbelbeddens met en suite-badkamers (of met 'n bad en stort, of slegs 'n stort). Almal het TV's met sekere DStv-kanale, yskaste, lugversorgers en plafonwaaiers en het tee- en koffiemaakgeriewe. Alle kamers het hul eie stoep met tafels en stoele. Die kamers is ruim en handhaaf 'n goeie standaard. Ons bied ook uitstekende braaigeriewe aan, 'n unieke Afrika-kroeg, 'n groot swembad, veilige parkering, 'n wasgoeddiens, faks en gratis internet (WiFi) aansluitings oral in die gastehuis aan.

Ons kan ook met baie van die beskikbare opwindende aktiwiteite van die gebied help: ritte deur die Kruger Nasionale Wildtuin, gholftoernooie op die beroemde Hans Merensky Landgoed, dagtoere na die panoramiese Blyderivier Diepslootgebied, dierehervestigingssentrums, bootritte op die Olifantsrivier, en (vir die avontuurlustige besoeker) lugbalonsafari's, olifantritte of mikrovliegtuigvlugte oor die Park. Dit is slegs 'n paar van die verskeie aktiwiteite wat jou deur die dag kan besig hou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Sunbird Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Aalwynstraat 21, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink Sunbird Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Spesiale Aanbod 10% af
Kry 10% af. Geldig vanaf 2 Jan 2020 tot 19 Des 2020.
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R1 200
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aalwynstraat 21, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgnWAwAY8YrFDAND3MY1VtBU8mgHn1oG5tBmVqDwsFh84o8VkGl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 43 5 1 4.7 21 Aalwyn Street Phalaborwa 1390 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -23.954067543113 31.144459247589
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za