Sunbirds B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunbirds B&B is in die vreedsame dorpie Southbroom aan die suidkus, ook bekend as die Gholfkus van KwaZulu-Natal geleë. Gaste kan 'n 5 minute wandel in die pad af na die beste resturaunt in die omgewing en ook na die strand. Daar is 'n paar kilometers van ongerepte, stil strande om te verken. As jy gelukkig is kan jy dalk 'n bosbokkie, 'n blou- of swartduiker, blouapies en dassies sien!

Sunbirds B&B bied gemaklike verblyf in pragtige slaapkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed
of 2 enkelbeddens met perkal-linne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en gratis toiletware word voorsien. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n dakwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv, 'n DVD-speler, 'n persoonlike kluis, haardroër en gratis WiFi in. Elkeen het ook 'n privaat ingang en 'n patio met 'n tafel en stoele.

Wees op die uitkyk vir walvisse en dolfyne tussen Mei en Desember. Southbroom het talle uitkykpunte soos die hoofstrand, die "Outlook", Granny's Pool en die Southbroom Gholfklub se stoep. Gaste kan ook vanaf die swembad op die uitkyk wees.

Daar is 5 fantastiese gholfbane wat sowat 20 minute se ry ver is en Southbroom en San Lameer is net 5 minute se ry ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunbirds B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za