LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sundays Mouth Guesthouse | LekkeSlaap
+28

Sundays Mouth Guesthouse

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonstraat 62, Colchester, Port Elizabeth, 6175 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sundays River Mouth Guesthouse is aan die oewer van die Sondagsriviermonding in die slaperige vakansiedorpie, Colchester, naby die Addo Olifantpark geleë.

Die woonstel bestaan uit 2 interverbonde kamers wat na 'n oopplan-sitkamer en -kombuis lei. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis en kuierarea met 'n braai. Daar is ook 'n enkelbed in die sitarea.

Daar is 'n braai-area, 'n swembad en veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Sou jy net wil oorslaap, of meer tyd wil spandeer om die Sonskynkus te verken, sal Sundays Mouth Guesthouse in jou spesifieke behoeftes voorsien.

Dit is perfek vir toeriste wat die Addo Olifantpark wil besoek aangesien die suidelike hek net 4 km weg is. Gaste kan verskeie watersportsoorte beoefen, visvang, perdry, met die vierwielmotorfiets ry, staptogte langs die 38 km lange strand geniet en in een van Suid-Afrika se grootste getyriviere swem.

Slaapplek

’n Bespreking by Sundays Mouth Guesthouse sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Sundays Mouth Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Wellingtonstraat 62, Colchester, Port Elizabeth, 6175 , Oos-Kaap
  • Gaste dink Sundays Mouth Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonstraat 62, Colchester, Port Elizabeth, 6175 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMGNlNWMzLTljNjUtNDZmYS04N2FkLWUyZmU2MjQ0MTc4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 995  per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 62 Wellington Street Colchester 6175 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.693486029881 25.821883678436
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!