6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 64 Aquavista Cresent, Colchester, Gqeberha, 6175, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sundays River Jewel bied pragtige uitsigte oor die Sondagsrivier. Hierdie smaakvol gemeubileerde grondvloerwoonstel is geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon, aan die oewer van die rivier. Die eiendom is in Colchester, slegs 4 km vanaf die Mathyolweni-hek na die Addo Elephant Nasionale Park.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste, insluitend 4 volwassenes en 2 kinders. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed, en daar is 'n stapelbed vir kinders in die derde slaapkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis, leefarea en waskamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond en ontbyttoonbank. Die sitkamer het plafonwaaiers en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n jetty, en kajaks is op aanvraag beskikbaar. Die woonstel is volledig beveilig, met 'n alarm en sekuriteitsbalke. Vir gerief is 'n winkel en 'n restaurant oorkant die pad geleë.
Die woonstel bied privaat parkeerplek, 'n privaat ingang en direkte toegang tot die rivier, wat gesinne, vriende of sakegroepe die vryheid bied om te ontspan en die rustigheid van die Sondagsrivier te geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 64 Aquavista Cresent, Colchester, Gqeberha, 6175, Oos-Kaap
- Gaste dink Sundays River Jewel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
64 Aquavista Cresent, Colchester, Gqeberha, 6175, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang