Fresnaye Akkommodasie by Sundown Manor | LekkeSlaap
+29
+29

Sundown Manor

Gastehuis
  • Vanaf R1 105 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: No 2 Ave Normandie, , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ons ligging in Fresnaye bied gaste maklik toegang tot Kaapstad se besienswaardighede en sakegeriewe. Sundown Manor Gastehuis het die ideale ligging, of jy nou 'n sakereisiger of vakansieganger is.

'n Vriendelike en huislike atmosfeer wag op jou by Sundown Manor waar ons 11 groot en ruim en suite-kamers met luukse afwerkings het. Al die kamers is smaakvol versier en toegerus met TV's (M-Net, SABC en Super Sport), waaiers, tee- en koffiemaakgeriewe en kluise. Koninggrootte-beddens en enkelbeddens is beskikbaar en tripelkamers kan op versoek gereël word. Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar aan alle gaste.

Ons eenhede, uitmuntende diens, uitstekende geriewe en die gasvrye atmosfeer in Fresnaye verseker dat gaste gerieflike en luukse verblyf geniet. Ons sonnige stoep is 'n ideale plekkie vir ontbyte en aand sonsondergang drankies, en kyk uit oor die groot en verwelkomende swembad. Die area is stil en goed teen die wind beskerm, 'n uitnodigende milieu om op daardie ontspannende somersdae terug te sit en te rus!

As jy van die buitelewe hou, gaan stap na die Seepunt promenade, swem in die olimpiese grootte swembaddens of klim Leeukop wat reusagitg in die agtergrond is. As jy 'n sonliefhebber is, die inkopie-tipe of eenvoudig goeie kos en wyn geniet, is die gegons van die V&A Waterfront 'n 10 minute se rit weg, sowel as die beroemde Clifton en Camps Bay strande. Ry met gemak na die stadsentrum - ideaal vir daardie besigheidsvergadering of 'n besoek aan die Groentemarkplein.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Sundown Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • No 2 Ave Normandie, , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sundown Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 105
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 105
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 105
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: No 2 Ave Normandie, , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3YTg1YWZiLTVjY2QtNDE2ZC04MTM0LTI2OWZlNzFkMDBjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 105  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 No 2 Ave Normandie Fresnaye 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.921756 18.385823
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za