LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sundown Manor | LekkeSlaap
+29

Sundown Manor

Gastehuis
Standaard
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die enigste verskil tussen die Standaard Kamer en die Luukse Kamers is die vlak waarop dit geleë is. Let asseblief daarop dat hierdie kamer op die grondvalk van die gastehuis geleë is en gevolglik geen uitsig het nie - al die geriewe van die 4-ster gastehuis is wel tot jou beskikking. Die kamer is toegerus met 'n koninggrootte bed of 2 enkelbeddens, stort / toilet / wasbak (geen bad) waaier (geen lugversorging), platskerm-TV met sateliet-DStv-kanale, WiFi, koffie- en teemaakgeriewe. Kluis, verwarmer en wasgoedgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

Voorwaardes/Notas: Let asseblief daarop dat ons geen enkelnagbesprekings aanvaar oor openbare vakansiedae, vakansienaweke en langnaweke nie. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 16 betaal R150

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Vir geen aankoms, is 100% van die totale akkommodasiefooi betaalbaar.
Vir kansellasie binne 7 dae (21 dae tydens hoogseisoen) vanaf die verwagde aankomsdatum, sal die gas vir 50% van die totale akkommodasie aanspreeklik wees.
Let asb daarop dat ons nie enkelnagbesprekings aanvaar oor publieke vakansiedae, vakansienaweke en langnaweke nie.

Luuks met net Stort
Vanaf
Vanaf R1 325
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Alle kamers is en-suite: 3 badkamers het luukse dubbel-ent baddens, en alle badkamers is met ruim storte uitgerus. Kamers is met koninggrootte-dubbelbeddends of twee enkelbeddens uitgerus (op navraag) en alle kamers het 'n TV met selektiewe DStv-kanale, tee en koffie, 'n verwarmer, waaier en kluis. Twee van hierdie kamers kan in gesinskamers omskep word; vra ons gerus hieroor uit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

Voorwaardes/Notas: Let asseblief daarop dat ons geen enkelnagbesprekings aanvaar oor openbare vakansiedae, vakansienaweke en langnaweke nie. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 16 betaal R150

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Vir geen aankoms, is 100% van die totale akkommodasiefooi betaalbaar.
Vir kansellasie binne 7 dae (21 dae tydens hoogseisoen) vanaf die verwagde aankomsdatum, sal die gas vir 50% van die totale akkommodasie aanspreeklik wees.
Let asb daarop dat ons nie enkelnagbesprekings aanvaar oor publieke vakansiedae, vakansienaweke en langnaweke nie.

Deluxe
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Opwindende nuwe vloer met luukse kamers is onlangs geopen. Alle kamers het en-suite badkamers en 'n koninggrootte-beddens. Elke kamer het 'n bad en stort, 'n TV met verskeie satellietkanale, 'n kluisie, verwarmer, lugversorger en tee- en koffiegeriewe. Die kamers is op die eerste vloer geleë, en kan met trappe bereik word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

Voorwaardes/Notas: Let asseblief daarop dat ons geen enkelnagbesprekings aanvaar oor openbare vakansiedae, vakansienaweke en langnaweke nie. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 16 betaal R150

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Vir geen aankoms, is 100% van die totale akkommodasiefooi betaalbaar.
Vir kansellasie binne 7 dae (21 dae tydens hoogseisoen) vanaf die verwagde aankomsdatum, sal die gas vir 50% van die totale akkommodasie aanspreeklik wees.
Let asb daarop dat ons nie enkelnagbesprekings aanvaar oor publieke vakansiedae, vakansienaweke en langnaweke nie.

Luuks met Bad/Stort
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Perfekte Suite gemeubeleer met koninggrootte-bed, ruim en suite-badkamer met bad en stort. Waaier en verwarmer, gratis WiFi, satelliet-TV en koffie- en teemaakgeriewe. Hierdie kamers het ook kluise en daar is gratis parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Voorwaardes/Notas: Let asseblief daarop dat ons geen enkelnagbesprekings aanvaar oor openbare vakansiedae, vakansienaweke en langnaweke nie. Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 16 betaal R150

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Vir geen aankoms, is 100% van die totale akkommodasiefooi betaalbaar.
Vir kansellasie binne 7 dae (21 dae tydens hoogseisoen) vanaf die verwagde aankomsdatum, sal die gas vir 50% van die totale akkommodasie aanspreeklik wees.
Let asb daarop dat ons nie enkelnagbesprekings aanvaar oor publieke vakansiedae, vakansienaweke en langnaweke nie.

Deluxe Triple Room

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: No 2 Ave Normandie, , Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3YTg1YWZiLTVjY2QtNDE2ZC04MTM0LTI2OWZlNzFkMDBjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 No 2 Ave Normandie Fresnaye 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.921756 18.385823
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!