LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sundowner Lodge | LekkeSlaap
+76

Sundowner Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 122 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel G13, Welgekozen, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R375 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sundowner Lodge and Caravan Park is in Piet Retief geleë en bied verskeie verblyf- en kamp-opsies. Piet Retief is halfpad tussen Gauteng en die Noordkus en is ook die perfekte plek vir oornagverblyf onderweg na Mosambiek.

Verblyf word gebied in 11 standaard- en 3 dubbelkamers, asook 3 selfsorgkothuise. Daar is ook 12 karavaanstaanplekke met skoon, gehalte-ablusiegeriewe.

Daar is 'n wildkamp met 4 luukse, oopplan-houthutte. Elke huis het 2 slaapkamers, 'n houtdek en braaigeriewe.

Daar is verskeie doendinge en dienste op die perseel en in die omgewing beskikbaar, soos die Sunrise Restaurant, mini-gholf, bederfies by Earth Angel Beauty Spa and Clothing, 'n swembad en die Sundowner Sprtkroeg waar jy lekker sportwedstryde kan kyk. Daar is ook WiFi en 'n OTM beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Sundowner Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Perseel G13, Welgekozen, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink Sundowner Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R375
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R375
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 122 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel G13, Welgekozen, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyYTI2ZWQwLTMwZTMtNDA1Ny05MjVlLTI5OTJlN2MyNjY3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R375  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 Plot G13 Welgekozen 2380 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.989483436324 30.79674705863
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!