LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SuNel's Guest Rooms | LekkeSlaap
+6

SuNel's Guest Rooms

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir SuNel's Guest Rooms
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sonja J - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J

Baie lekker daar gebly, super skoon en netjies, gemaklike beddens en pragtige linne.

Baie lekker gebly by SuNel's Gastehuis. Baie netjies en gerieflik, geen klagtes. Personeel baie vriendelik en behulpsaam, ook toe die televisie nie wou werk. Baie bly daar was 'n lugversorger vir hitte in die kamer want ek het gaan kuier in die area op een van die koudste naweke. Heerlik geëet aan die ontbytpakkies. Sal definitief weer daar gaan bly.

Willem M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik geslaap op die reuse bed.

Voorafverpakte ontbyt was 'n treffer!

SuNel's Guest Rooms's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, hoop om julle gou weer te sien
Sunel's Span

SuNel's Guest Rooms
Deidre D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre D
Enkelreisiger

Pleasant, peaceful.

Have not really explored.

Michelle W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename plekkie met soveel persoonlikheid. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal hulle definitief weer gebruik.

Ek het gevra of ons vroeër kan inklok en daar was geen probleme nie. Ons het vreeslik veilig gevoel en die kamers is vreeslik mooi opgedoen. Het so tuis gevoel en as ons kon sou ons beslis langer gebly het. Die eienaars was baie vriendelik en het mens dadelik laat welkom voel. Alle veiligheid maatreëls was gehandhaaf. In plaas van 'n sit-ontbyt het elkeen sy eie kospakkie gekry wat ek gedink het baie innoverend is. Sal beslis enige iemand aanbeveel om by hulle oor te bly.

Herman En Frank V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman En Frank V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles voldoen aan my verwagtinge.

Dit was 'n heerlike oornag na 'n lang tydperk van inperking. Ons is baie vriendelik ontvang. Die ontbyt was heerlik. Dankie.

SuNel's Guest Rooms's terugvoer

Hi
Baie dankie vir die positiewe terug voering.Kom kuier gou weer.
Sunels Familie

SuNel's Guest Rooms
Hein K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename onderviinding.

Maklik om te kry, naby aan die middedorp, kamer baie gerieflik. Sekerlik die lekkerste bed buiten my eie bed by die huis waarop ek geslaap het. Daar is 'n koffiestatsie met melk en nie coffee creamer nie. Vertrek is skoon en netjies. Ek het parkering voor my deur gehad. Breakfast on the go is baie aangenaam.

Hein K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ondervinding.

Maklik om te kry, naby aan die middedorp, kamer baie gerieflik. Sekerlik die lekkerste bed buiten my eie bed by die huis waarop ek geslaap het. Daar is 'n koffiestatsie met melk en nie coffee creamer nie. Vertrek is skoon en netjies. Ek het parkering voor my deur gehad. Breakfast on the go is baie aangenaam.

SuNel's Guest Rooms's terugvoer

Hi Hein
Baie dankie vir die positiewe terug voering, hoop jy kom kuier weer by ons.

Groete
Sunel's Familie

SuNel's Guest Rooms
Allistair V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allistair V
Saam met vriende

Rustig en netjies.

Ek het nie eens geweet van die on-the-go ete nie, maar dit was lekker. Baie dankie.

SuNel's Guest Rooms's terugvoer

Hi Allistair

Baie dankie vir goeie terug voering, ons wardeer dit opreg.

Hoop jy kom kuier weer by ons.

Groete
Sunel's Familie

SuNel's Guest Rooms
Nolene D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nolene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great area, ample parking, friendly, safe, warm and comfy.

I found the hosts very accommodating and friendly, the room warm and comfy. Our only issue was that other than the soap dispenser at the hand basin there was no other soap etc in the shower to use and there was very little hot water in the morning. I had a luke warm shower and my husband a cold shower - not fun in the middle of winter.

Ellen T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ellen T
Enkelreisiger

Gemiddeld.

Te min parkering vir hoeveelheid mense. Free WiFi, maar sein uiters swak. Kry nie gekonnekteer nie. Ontbyt "on the go" is niks noemenswaardig nie. Nie waarde vir geld.

SuNel's Guest Rooms's terugvoer

Good Day

Thank you for your valuable feedback.

Regards
Management

SuNel's Guest Rooms
Andre M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Saam met vriende

Baie goed geleë in pragtige omgewing.

Ons het 'n 160 km MTB-wedren gaan ry en sou van Saterdag aand af oorslaap. My vrou wou nie heeldag sit en wag vir ons nie en ons het die motor by die gastehuis gaan parkeer vroeg die oggend. Die eienaar het ons ontmoet en gesê my vrou kan solank in die kamer bly vir die dag. Dit was voorwaar 'n wonderlike gebaar en sy het omtrent ontspan die dag. Ons het eers sesuur die aand daar opgedaag, moeg en nat, maar 'n wonderlike nagrus gehad.

Bardene T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bardene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gemaklik en sentraal geleë.

Ons het heerlik gebly. Dit was 'n skoon en gerieflike kamer. Ek het wel die aansit-ontbyt gemis.

Gideon M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Baie netjies, skoon en vriendelik.

Avlon F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Avlon F
Saam met vriende

Very pleasant stay. Would visit again!

Friendly and homely atmosphere. Well appointed accommodation.

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kockstraat 25, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0ODZiZjI1LTg1ZDYtNDc2Zi05NjdiLWJiOGRjNGUzMDBhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 25 De Kock Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.449972 18.724206
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!