Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunflower and Moonflower

Sunflower
Vanaf
Vanaf R695
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ateljee-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaaparea, en suite-badkamer en kombuis. Die slaaparea het 'n ekstra lang koningingrootte-bed met ’n vereduvet en ‘n elektriese kombers, asook ’n plafonwaaier met afstandbeheer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die woonstel het 'n TV met DStv. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele. Let asb. daarop dat die eienaar 3 honde het wat op die perseel woon.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Moonflower
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die slaapkamer is ruim en beskik oor ’n koningingrootte-bed, asook kaste en stoorspasie. Die badkamer het ’n stort en ’n bad. Daar is ook ’n veranda met ’n uittrek-slaapbank wat slaapplek vir kinders bied. Die eenheid het ‘n aparte ingang en is toegerus met volle kombuisgeriewe asook ‘n oopplan sitkamer en eetkamer wat daarby aansluit. Die veranda lei na ’n tuin waar daar ook braaigeriewe is. Let asb. daarop dat die eienaar 3 honde het wat op die perseel woon.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Dam-weg 16, Vierlanden, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA192134b32890cc282c682294d0bb7ec0d60bf8e865ba5e275014bd27bf9aec6e812eb9755a1f73877bb84bf15edccba95a7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 16 De Dam Road Vierlanden 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.808852897156 18.662453900764
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem