Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sungubala Eco Camp

 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
A-Raam En Suite
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie rustieke A-raam-eenhede bied elk slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort. Al die gaste in die hierdie eenhede het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetkamer, sitkamer, buitebraai en 'n vuurput.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Sungubala Eco Camp is aan die einde van 'n 2 km-grondpad. Toegang is deur middel van enige voertuig met 'n hoë grondvryhoogte. Luukse motors en voertuie met lae profielbande is nie geskik nie.
Krag word deur wind- en sonkrag opgewek. Gas word gebruik vir kook en waterverhitting.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Rondawels
Vanaf
Vanaf R 1 520
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie pragtige selfsorg-rondawels bied elk slaapplek aan 4 gaste. Die rondawels grens aan mekaar en deel 'n ingang wat dit ideaal vir gesinne met jong kinders of 2 paartjies wat deel maak. Elke rondawel het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die rondawels het 'n gemeenskaplike kampkombuis en -eetarea.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Sungubala Eco Camp is aan die einde van 'n 2 km-grondpad. Toegang is deur middel van enige voertuig met 'n hoë grondvryhoogte. Luukse motors en voertuie met lae profielbande is nie geskik nie.
Krag word deur wind- en sonkrag opgewek. Gas word gebruik vir kook en waterverhitting.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Chalet met 2 beddens
Vanaf
Vanaf R 1 730
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie pragtige en ruim selfsorg-chalet bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea en -sitarea. Die chalet het 'n volledig toegeruste kombuis op die buitestoep, die sitarea het 'n kaggel en buite is daar braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Sungubala Eco Camp is aan die einde van 'n 2 km-grondpad. Toegang is deur middel van enige voertuig met 'n hoë grondvryhoogte. Luukse motors en voertuie met lae profielbande is nie geskik nie.
Krag word deur wind- en sonkrag opgewek. Gas word gebruik vir kook en waterverhitting.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Chalet met 5 beddens
Vanaf
Vanaf R 3 240
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie pragtige en ruim selfsorg-chalet bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 op die boonste verdieping en 1 op die onderste verdieping is. Die chalet het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n leefarea met 'n kaggel en 'n buitebraaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Sungubala Eco Camp is aan die einde van 'n 2 km-grondpad. Toegang is deur middel van enige voertuig met 'n hoë grondvryhoogte. Luukse motors en voertuie met lae profielbande is nie geskik nie.
Krag word deur wind- en sonkrag opgewek. Gas word gebruik vir kook en waterverhitting.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Berg Bungalow
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie lieflike rustieke selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers met storte, en 'n volledig toegeruste kombuis en leefarea met 'n kaggel. Buite is daar braaigeriewe en 'n beperkte uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Sungubala Eco Camp is aan die einde van 'n 2 km-grondpad. Toegang is deur middel van enige voertuig met 'n hoë grondvryhoogte. Luukse motors en voertuie met lae profielbande is nie geskik nie.
Krag word deur wind- en sonkrag opgewek. Gas word gebruik vir kook en waterverhitting.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Einde van D119-pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwamxtrRcTF0LiA8whn9MA9wCIOlMFYquT0i0JOvj4gJ3rYLl3J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 End of D119 Road Bergville 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.623945866331 28.96488717791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang