LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sungubala Eco Camp | LekkeSlaap
+57

Sungubala Eco Camp

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir Sungubala Eco Camp
Netheid
4.2/5
Diens
3.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.6/5
Savannah F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Savannah F

Spectacular!

What an incredible weekend! Sungubala is so beautiful, the facilities are well maintained, the staff are delightful and the hikes are breath taking. The best weekend getaway I’ve had for awhile. 10/10 would recommend.

Sungubala Eco Camp's terugvoer

So glad that you enjoyed it.

Sungubala Eco Camp
George R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
George R
Gesin met klein kinders

Baie mooi plek! Geen kragprop in kamers......

Geen kragprop in kamers en ligte uit om 22.00.

Chris N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Chris N
Saam met vriende

Asemrowend mooi natuur.

Baie stil en goed. Hou van die feit dat daar net solar en gas is. Kom bietjie weg van die tegnologie, maar was teleurgesteld oor groepie mense wat kom raas en ons verblyf onaangenaam kom probeer maak het. Die oppasser was onder die invloed van drank.

Nokuthula Grace M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nokuthula Grace M
Saam met vriende

Plenty of incompetency.

Poor service, poor value for money.

Karl B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karl B
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging met lekker voetslaanroetes en vriendelike personeel.

Ons het heerlik gebly tydens die Run the Berg-byeenkoms. Ons het in die ruim rondawel gebly en alhoewel die eenheid nie 'n kombuis het nie, het ons 'n hele yskas in een van die kombuise gehad. Heerlike braai en eetarea met alles wat jy nodig het en 'n asemrowende uitsig rondom. Ons het 'n wonderlike ervaring gehad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing location with awesome hiking trails and friendly staff.

We had a lovely stay while doing the Run the Berg event. We stayed in the spacious rondavel and even though the unit did not have a kitchen we had an entire fridge to ourselves in one of the communal kitchens. Lovely braai and dining area with everything you could need and breathtaking views all around. We had a great experience.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sungubala Eco Camp's terugvoer

Thank you so much, Karl. We hope to host you again in the future.

Sungubala Eco Camp
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Einde van D119-pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwamxtrRcTF0LiA8whn9MA9wCIOlMFYquT0i0JOvj4gJ3rYLl3J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 End of D119 Road Bergville 3350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.623945866331 28.96488717791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!