Wierdapark Akkommodasie by Sunics Haven Selfsorg Gastehuis | LekkeSlaap
+40

Sunics Haven Selfsorg Gastehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kinross-straat 4, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunics Haven Selfsorg Gastehuis is in die Wierdapark-woonbuurt in Centurion geleë. Verblyf word is 2 selfsorg-eenhede gebied.

Albei eenhede beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat goed toegerus is. Die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 'n dubbelbed.

Windpomp Suite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Sunic's Haven het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. 'n Kampkot is op versoek beskikbaar. Komplimentêre toiletware, melk, suiker, koffie, beskuit en tee word met aankoms voorsien. Hout, houtskool en vuuraanstekers word ook met aankoms voorsien. Veilige parkeerplek is beskikbaar en elke eenheid het braaigeriewe en 'n swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kinross-straat 4, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kinross-straat 4, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAractMBf7b0L42XrWFcfZEWnsC6aFKKdHEUNMUBvu5nEnRj8Md6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 4 Kinross Street Wierda Park 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.869793637473 28.148184434359
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za