Sunkissed
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 West Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunkissed is 'n ateljeewoonstel in Port Alfred, 'n klein dorpie in die Oos-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie of 'n solo-reisiger.
Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel en broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Die ruimte is veilig met 'n alarmstelsel en bied veilige parkering vir 'n voertuig en sleepwa. Ontspan rondom die vuurput, maak gebruik van die Weber-braai of draagbare braai, en geniet die gemaklike buitesitplek en eetarea.
Die eenheid is slegs 300 m van die pragtige Kowie-rivier en 500 m van gewilde restaurante, insluitend Ocean Basket.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 West Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 West Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang