LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunlit Apartment | LekkeSlaap
+31

Sunlit Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M104 Melrose Building, Melrose-weg, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 130 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunlit Apartment is in die Melrose-kompleks op Muizenberg se strandfront geleë. Dis ideaal vir 'n paartjie en is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die oopplan-sitkamer het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV met DStv en die eetarea het oorgenoeg sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Die woonstel bied toegang tot 'n pragtige, sonnige stoep met stoepmeubels waar gaste kan ontspan.

Die sonnige woonstel is naby Muizenberg se middedorp en 1 straat van die strand af.

Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunlit Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • M104 Melrose Building, Melrose-weg, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 130
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 130
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M104 Melrose Building, Melrose-weg, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiXAf5LhqM2zS0yZgoyD1NoUDDPL8tVTEpZx9qAccumQTZN9UmA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 130  per nag (plek vir 2) M104 Melrose Building Melrose Road 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.107188016159 18.469818409123
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!