Sunninghill Guest Lodge
Opsomming van Resensie
Marius H - Okt 2019
Gemiddeld
Uitstekend.
Fransien T - Des 2018
Gemiddeld
Veilig en gerieflik.
Barbara Z - Nov 2018
Gemiddeld
Baie mooi en rustige plek met puik diens!
Juanita B - Des 2017
Gemiddeld
Gerieflik.
Anita C - Nov 2017
Gemiddeld
Aangename ervaring, waarde vir geld.
Sunninghill Guest Lodge's terugvoer
Liewe Anita, baie baie dankie vir jou mooi woorde. Dit maak 'n groot verskil. Hoop om julle baie gou weer te sien.
Ann-M
Barinda H - Sep 2017
Gemiddeld
Netjies en gemaklik.
Johan V - Sep 2017
Gemiddeld
Ek het die rustigheid waardeer.
Sunninghill Guest Lodge's terugvoer
Liewe Johan,
Ek is so bly jy kon rus. Dankie vir die mooi verslag. Ek hoop jy kom bly gou weer by ons.
Groete,
Ann-Magret
Clementie Z - Jul 2017
Gemiddeld
Verblyf was baie aangenaam.
Sunninghill Guest Lodge's terugvoer
Liewe Clementie
Dankie vir die mooi verslag.
Ek is so jammer om te sien die ontbyt was 'n teleurstelling. Asb kan jy vir my vertel wat fout was sodat ons daarop kan verbeter?
Groete
Ann-Magret
Felleng R - Jul 2017
Gemiddeld
Warm welcome, tidy, excellent service and safety.
Sunninghill Guest Lodge's terugvoer
Thank you so very much for your lovely review. We hope that you will stay with us again.
Warm regards,
Ann-Magret
Celeste V - Mrt 2017
Gemiddeld
Sunninghill Guest Lodge is a hidden treasure!
Sunninghill Guest Lodge's terugvoer
Dear Celeste,
Wow! What a lovely lovely review.
I can not thank you enough.
Please know, that we are well aware that Bongani is a treasure, and I will keep investing in him.
Take care.
AM
De Wet V - Feb 2017
Gemiddeld
Nie 4 ster gaste huis nie.
Sunninghill Guest Lodge's terugvoer
Dankie vir jou terugvoer mev de Wet.
Soos u in my e-pos van vroeër die week kon sien het ons al reeds al die bo-genoemde probleme opgelos. Ons het wel nie die badkamer glas vervang nie omrede in 19 jaar het niemand nog oor die venster gekla nie. Meeste van ons gaste geniet die venster wat uitkyk op die groente tuin en geen ander gaste of personeel kan daar kom nie.
Die lugreëling is reeds reg gemaak, daar was 'n klein probleempie met 'n setting. As ons bewus was van dit sou ons jou na een van ons ander 27 kamers toe kon skuif.
Ons is wel jammer dat dit nie gewerk het op die aand wat julle by ons tuis gegaan het nie.
Die venster wat nie kon toe maak nie, is reeds reg, en gelukkig is dit nou Februarie so niemand sal "vrek van die koue nie"
Ons het 100 MB fibre wat volgens al ons ander gaste wonderlik werk, u het die Wi-Fi ook nie aan ons genoem nie, ons sou u met graagte gehelp het as ons van u probleem met die Wi-Fi geweet het.
Hoop u en mnr de Wet is veilig terug by die huis.
Dr En Mev Eric T - Feb 2017
Gemiddeld
Die rustige atmosfeer is fantasties.
- Kapasiteit: 51 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilima Singel 19, Sunninghill, Sandton, 2157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom