Sunninghill Akkommodasie by Sunninghill Sojourn | LekkeSlaap
+22

Sunninghill Sojourn

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plower Downs 5, Tana Place, Sunninghill, Johannesburg, 2157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sunninghill Sojourn is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word in Sunninghill in Johannesburg. Die gastehuis is net 20 minute se ry vanaf Sandton se sakegebied en ontspanningsgeriewe.

Verblyf word gebied in 2 groot en suite-kamers op die boonste verdieping, elk uniek ingerig. Die Turquoise Tranquillity-kamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en aantrekarea. Daar is ook 'n lessenaar en plafonwaaier.

Die Yellowwood Charm-kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n lessenaar en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet, wasbak en aantrekarea. Die kamer het lugversorging en kyk oor die tuin en rotsswembad uit.

Elke slaapkamer het 'n TV met DStv. Gratis WiFi. Die kamers het toegang tot 'n gastesitkamer waar komplimentêre tee, koffie, melk, beskuit, gebottelde water en vrugtesap beskikbaar is. Daar is 'n yskassie en 'n ketel.

'n Engelse ontbyt word op die onderste verdieping in die privaat eetkamer bedien. Daar is veilige parkeerplek agter veiligheidshekke op die perseel.

Sunninghill Sojourn is net 2 km vanaf Sunninghill Hospitaal, en 500 m vanaf 'n winkelsentrum met 'n gimnasium, winkels en restaurante. Ons is halfpad tussen Sandton en Midrand, en die hoofweg kan maklik en vinnig van hier af bereik word.

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Sunninghill Sojourn
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Plower Downs 5, Tana Place, Sunninghill, Johannesburg, 2157, Gauteng
  • Gaste dink Sunninghill Sojourn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plower Downs 5, Tana Place, Sunninghill, Johannesburg, 2157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKRI1QQdKjff4PU4BcZkSaEs9t58kfQh0wCq6pDzhTyjGgkm9va?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 5 Plower Downs Tana Place 2157 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 12:00 -26.02652 28.0635
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za