Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunny Lane Self-Catering Studios

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Sunny Lane Self-Catering Studios
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Edgar R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Maybe have parking on the premises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W
Besigheidsreis

Skoon en netjies.

Goeie diens in 'n bekostigbare, goed toegeruste eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, veilig en stapafstand vanaf restaurante, ens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alvin M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very cosy, just right for a romantic getaway.

Accommodation is fresh, clean, and cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

Sunny Lane Self-Catering studios is 'n rustige wegbreek. Dis goed geleë, met 'n rustige atmosfeer. Sal dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doeke T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doeke T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi tuinwoonstel met 'n pragtige tuinstoep.

Hierdie was ons vyfde jaar wat ons van die verblyf gebruik gemaak het weens die goeie fasiliteit en ligging.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel!

Dis 'n prentjiemooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Saam met vriende

Fantasties.

Alles en nog meer wat jy verwag van gastehuis. Lekker naby alles geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik knus en stil.

Vriendelike diens en skoon geriewe het ons opgeval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gary K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed our stay. Conveniently located. Will definitely come again.

Everything one requires to make one's stay comfortable was available. Quiet and peaceful. Were even allowed to book out later because of the poor weather conditions. Will definitely tell family and friends.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neel R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, rustige, netjiese eenheid, groot genoeg vir 2 mense.

Die private stoep/patio onder 'n druiweprieël, omring met 'n pragtige blomryke tuin was werklik spesiaal. Die eenheid is binne gemaklike stapafstand van restaurante, ens.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doeke T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Doeke T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, netjies en veilig.

Ons het al vier keer voorheen vir 'n paar nagte daar oornag. Die Studio is onlangs opgradeer en is nou nog mooier as voorheen!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenni T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely getaway

Sunny Lane is so centrally located, we didn't need to use our car at all for outings into the village. It felt good to have a secure roof over our heads during the storm. A strange comment, but the towels smelled wonderful. The only recommendation would be to have mats next to the bed and under the coffee table - the house is really cold in winter because of the terracotta tiles.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely, spacious cottage. Well appointed, very comfortable, couldn't really ask for more.

Within walking distance of the main road of Franschhoek, Sunny Lane is a comfortable and very pleasant place to stay. Barbara was super helpful and we would definitely go back.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Dis 'n oulike plekkie en is goed geleë. Net buite die besige pad, maar naby genoeg om na alles toe te loop. Die kamer is skoon en het alles wat jy nodig het. Dis veilig en gemaklik om in en uit te gaan. Ek sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilian P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lilian P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Volgens die fotos het ek verstaan dat ons in die huisie gaan bly. Maar ons het baie lekker gebly en alles was baie gerieflik, mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douw B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douw B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige verblyf naby dorpskern.

Ons het baie lekker gebly in die gesellige blyplek met alles wat jy nodig het. Dit is privaat en die stoep was 'n heerlike plek on te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir Barbara en Pete se gasvryheid.

Baie goeie waarde vir geld. Baie goeie ligging naby aan die hoofstraat. Goeie gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Regte waarde vir geld. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

In alle opsigte uitstekend!

Ek en my vrou kon twee heerlike dae deurbring in die aangenaamste akkommodasiegeriewe. Alles is van hoogstaande gehalte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rolien C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rolien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Barbara was baie vriendelik en behulpsaam en die eenheid was baie skoon en netjies en ons het heerlike gebly. Sal beslils aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal teruggaan.

Werklik goeie waarde vir geld. Baie sentraal en van die beste beddens en storte ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, oulike plekkie.

Baie oulike verblyf met als wat nodig is. Mooi dekor en privaatheid! Ons het lekker gerus en soos toeriste gevoel! Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan Z - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Goeie kommunikasie, sonder inmenging. Skoon, netjies en alles werk. Parkeerplek is buite in die straat, tog is daar spasie in die perseel om parkering binne te skep. Ons het die tydjie terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denielle S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denielle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, knus plekkie in die hartjie van Franschhoek.

Baie gerieflik en sentraal geleë, skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Gesin met tieners

Pragtig mooi en gerieflik.

Sal definitief weer draai maak daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë.

Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent position and value for money for winelands discovery.

Sunny Lane small studio surprised us with its convenient location and facilities. The underfloor heating was perfect for the winter conditions. Even though we didn't use the self-catering facilities it appeared good for use next time. We chose to drive the 4 blocks to the town centre for restaurants, but you could walk. We will certainly recommend it for a couple that wanted to explore Franschhoek and surrounds on a budget!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezanne V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf!

Wat 'n heerlike plekkie vir oorslaap. Lieflike verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en netjiese geriewe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Akademie Straat, Franschoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjMjI4NGUwLTdlNGQtNDZkMS05N2QwLTkwOWY4MzEzMzQyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 30 Akademie Street Franschoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.906751 19.11922
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem