LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunny West Coast Living | LekkeSlaap
+12

Sunny West Coast Living

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katdoringstraat 32, Laguna-landgoed, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R570 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sunny West Coast Living bied verblyf in 'n gastekamer in die eienaar se huis in Langebaan. Dié eiendom is ideaal geleë naby Laguna Mall, Mykonos Casino en die strand.

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n aparte stort en 'n bad. Die kamer het 'n TV met Netflix en WiFi teen 'n ekstra koste.

Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis, wasarea en braaigeriewe op die stoep gebruik maak. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 1 voertuig.

Let asb. daarop dat gaste die huis met die gasheer deel.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunny West Coast Living sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Sunny West Coast Living
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Katdoringstraat 32, Laguna-landgoed, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunny West Coast Living het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R570
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R570
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katdoringstraat 32, Laguna-landgoed, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqTgfJGyFnEdgur4iSKp81UetcCZEn77lcPilcmWbMLn2xbNOhC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R570  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 32 Katdoring Street Laguna Estate 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.04239 18.04837
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!