Sunrise @ Apartment 61
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen rook word binnenshuis toegelaat nie.
Geen partytjies of byeenkomste word toegelaat nie. Slegs die aantal gaste wat bespreek is, word toegelaat om oor te bly. Bykomende gaste wat oorbly sal 'n ekstra fooi van R500 per gas per nag gehef word.
Dagbesoekers word slegs toegelaat indien dit met die gasheer gereël word en dan slegs tussen 11:00 en 16:00.
Stilte tye is 21:00 tot 07:00.
Parkering word slegs in die motorhuis of in die aangewese parkeerplekke toegelaat. Parkering voor enige motorhuis word nie toegelaat nie.
Alle reëls van die kompleks moet gevolg word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Sunrize-weg 100, Eenheid 61 Laventel Close, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang