LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunrise Beach View | LekkeSlaap
+36

Sunrise Beach View

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Noord-Kusweg 33, Westbrook, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Sunrise Beach View is 'n moderne selfsorgwoonstel met pragtige panoramiese uitsigte en is op die strand in die veilige Sunrise Beach-kompleks, in Westbrook aan die Noordkus van KwaZulu-Natal, tussen Umhlanga Rocks en Ballito.

Die stylvol versierde woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het skuifdeure wat na die balkon lei. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel, wasmasjien, tuimeldroeër en 'n toonbank toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele vir 6. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea het skuifdeure wat oopmaak na 'n balkon met buitemeubels, eetkamerstoele, sonstoele, 'n hangstoel, buitebanke en 'n hout/steenkool braai. Een veilige motorhuis word in die kompleks voorsien.

Die komplekse se swembad is op die dak en bied verdere panoramiese uitsigte oor die see en gemeenskaplike braaigeriewe. Sunrise Beach View is naby die Sibaya Casino, Gateway Centre, 'n krokodilplaas, asook as die bekende Zimbali- en Umhlali-buiteklubs.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunrise Beach View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 12 resensies vir Sunrise Beach View
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Noord-Kusweg 33, Westbrook, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunrise Beach View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
Vanaf R1 950
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 950
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Noord-Kusweg 33, Westbrook, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7jQX8J2Qzt33RBISDsVm8e8WMHswV8SllQpTDq9qCVmzYdoMSG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (vir 6 persone) 12 5 1 5 33 North Beach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -29.589284 31.172218
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!