Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunrise Beach View

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Suné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 29 resensies vir Sunrise Beach View
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Aj S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aj S
Saam met vriende

Ons het lekker gebly.

Die eenheid is mooi en skoon, daar is genoeg eetgerei/koppies/bekers en algemene kombuisgoed wat jy sal benodig. Die gasvrou was skitterend en het dadelik gehelp as daar 'n probleem was. Soos met enige plek wat gereeld deur vakansiegangers gebruik word, is daar maar 'n paar kleinighede wat tekens van gebruik wys, maar niks wat vir ons die onplesierig gemaak het nie. Ons sal weer hier kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Alicia G
Gesin met klein kinders

Taai vloere, vol stof en vuil eenheid. Onaangenaam.

Eenheid lyk glad nie soos geadverteer nie. Vuil, taai en vol stof. Geen wit handdoeke, gordyne in slaapkamer vuil en val van reling af. Gebreekte blindings in kamers, stoep vuil en geen kussings op stoele, bank gebreek, mikrogolf gebreek en geen gordyne in sitkamer soos geadverteer nie. Eenheid lyk verwaarloos. Dan wil eienaar stories hê oor breekwaredeposito wat refundable is maar tog val die eenheid uitmekaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunrise Beach View se terugvoer

Hi Alicia,

Dankie vir u terugvoer.

Ja, die woonstel lyk effens anders omdat ons alles oorgeverf het, sommige meubels vervang is en ander nuut oorgetrek is, asook goedjies soos lampies, dekor en linne vervang is. Die beddegoed is wit, dus het ons gedink dit lyk mooi met die nuwe skakerings van blou en groen handdoeke. Nie besef dis 'n probleem nie, en gedink dit is alles goeie veranderinge.
Die gordyne in die sitkamer het ons verwyder, want gaste vat dit vuil en dit kyk in elk geval uit op die stoep en die see, so nie gevoel dit is nodig om die uitsig te belemmer nie.

Die gordyne in die slaapkamer word ook elke keer vuil gevat, en was verbrand deur vorige gaste so on shet gewag vir die nuwes.

Daar is een plankie gekraak heel onderaan die kleinste venter se blindings in die agterste kamer.

Ons verstaan u was ongelukkig met die bank wat gebreek was, waarvan ons nie bewus was nie. Sodra jul my laat weet het het ek aangebied om iemand te stuur om dit reg te maak of te vervang, maar julle het geweier, en my boodskappe geignoreer. Dit is nou reggemaak.
Dieselfde met die mikrogolf, wat ons toe na die tyd getoets het en dit steeds perfek gewerk het. Ons het dit toe in elk geval vervang.

Die stoep, vloere en vensters raak ongelukkig vinnig taai en vol sout so naby aan die see, so sou elke dag iemand moes stuur om dit te keer, maar ek het weer seker gemaak dat ons skoonmaker weet hoe om dit goed skoon te hou.
Daar is wel nuwe kussings op die meubels buite, so ek is nie seker waarna u verwys nie.

In verband met die terugbetaalbare breekskadedeposito. Ons het al baie skade gehad deur gaste, dus is dit nou al jare in plek om ons ook net te beskerm. Ek het julle 3 dae grasie gegee om te betaal al moet dit eintlik voor die tyd betaal word, en al het julle met 'n troeteldier gekom. So ek sukkel om te verstaan wat u probleem daarmee was. Ek het dit ook dieselfde Sondag nog ten volle terugbetaal, terwyl ons reëls se binne 24uur.

Ek hoop u vind volgende keer 'n plek meer na u sin.
Vriendelike groete,
Suné

Sunrise Beach View
Johan D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Stay was good ─ issue with collection of keys.

The collection of keys was a issue, waited 3 hours to optain keys, mail was send to us during our travelling time ─ no email access ─ should send info to collect keys in time ─ not while travelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine R
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Vinnige reaksie op vrae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yadah L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Yadah L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie wat ons verwag het nie.

Die woonstel is vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunrise Beach View se terugvoer

Hi Yadah,

Ek voel nie u resensie is omvattend nie.
Julle was ongelukkig oor die mure en een gordyn wat vuil was, waarop ek gereageer het en verduidelik het dat ons wag vir 'n opening tussen gaste om te laat verf. Ons doen dit elke paar maande omdat gaste vir een of ander rede konstant die mure vuil maak.
Ons het 2 weke terug weer geverf en plekkie lyk weer mooi.

Dankie, goed gaan.

Sunrise Beach View
Freja F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freja F

Super location for peaceful beach holiday.

The location is great. 15 to 45 min away from Balito, Umhlanga and Durban. The area is nice, safe, and peaceful. The apartment is well equipped but could use some small fixing. The pool is well maintained and there is a super view everywhere! The building itself and the elevator need some attention. If driving a big vehicle, the driveway can be a bit narrow, but the garage space is not a problem. Bring your own candles or lights for load-shedding. There are chargeable lights but no charger. Overall we had a wonderful stay for 7 days, 4 people.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig in genotvolle gerief.

Die woonstelnlok is amper binne in die see. Parkering in 'n toe-garage. Pragtige see uitsig vanaf die oopplan-sitkamer, balkon en hoofslaapkamer. Beddens van hoë gehalte. Baie gerieflik en alles wat jy nodig het om heerlik by die see te rus is daar in die woonstel. Ongelukkig word daar nie goed gekyk na die woonstelnlok deur die bestuur nie, maar die woonstel binne is pragtig. Baie naby die strand. Baie aangename eienares. Sal weer gaan as ek kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunrise Beach View se terugvoer

Baie dankie Tinus, ons sien uit om julle terug te hê. Bestuur was uiteindelik aangespreek en het nuwe mense in beheer, so hopelik word al die gebou se probleempies ook binnekort opgelos.

Sunrise Beach View
Lydia J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia J
Gesin met klein kinders

Relaxing. Peaceful.

Nice views. Loved the sound of the waves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Gesin met klein kinders

Vinnig in en uit.

Woonstel en veral die gebou kort bietjie aandag. Baie ruim en pragtige uitsig. Suné was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Uitstekend!

Pragtige woonstel wat ideaal geleë is, reg op die strandfront. Balito en Umhlanga is beide sommer net om die draai. Klein probleempies was vinnig aangespreek en opgelos deur die eienaars. Die balkon bied uitstekende uitsigte oor die see, en was die ideale saamkuier plek vir ons. Baie dankie Sune, ons sal beslis weer inklok!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunrise Beach View se terugvoer

Baie dankie André. Ons is so bly julle het die kuiertjie geniet en sien uit om jul terug te ontvang.

Sunrise Beach View
Serna S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serna S
Gesin met tieners

It was great.

Sune was baie vriendelik en hulpvaardig. Netjiese en pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelaine P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine P
Gesin met tieners

Dit was onvergeetlik, baie dankie.

Die ligging is perfek! Ons was 'n gesin van 4 en genoeg ruimte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunrise Beach View se terugvoer

Hi Madelaine,
Ons is so bly julle het dit geniet, baie dankie.

Sunrise Beach View
Anton L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, pragtig en die woonstel het pragtige uitsigte.

Dit was baie lekker en 'n pragtige see-uitsig. Die woonstel is to die for. Regtig 'n pragtigge plekkie. Die uitsig vanuit al drie slaapkamers is asemrowend. 'n 100% aanbeveling om daar te bly. Ons sal vir seker weer kom kuier. Dankie Sune vir jou gasvryheid en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunrise Beach View se terugvoer

Baie dankie Anton, ons is so bly julle het dit geniet en sien uit om jul weer terug te hê!

Sunrise Beach View
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius B
Gesin met klein kinders

So uitgesien maar wat 'n teleurstelling.

Mens sien so uit na die plekke wat jy op fotos sien maar dit was nie die geval nie. Die plek se mure was so vuil gevat met hande merke. Die meubels val uit mekaar, daar word glad nie maintenance gedoen nie, die helfte van al die appliances en meubels is uit die plek gehaal. Wat n teleurstelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anele D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele D
Besigheidsreis

Rustig & fantastiese uitsig!

Dit was vir 'n besigheidsreis en ek het nie baie tyd in die dag daar spandeer nie, maar dit was netjies en rustig met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shulize C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shulize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir seker weer terug wees.

Waarde vir geld met 'n fantastiese uitsig! Parkering vir groot voertuie is ongelukkig effe knap. Eenheid is deeglik skoongemaak. Ons sal beslis weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana B
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker gebly.

Suné was deurentyd in aanraking om seker te maak daar is niks wat kortkom nie, lieflike woonstel met fantastiese see uitsig, het konstant dolfyne en walvisse gesien, sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunrise Beach View se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie en julle vriendelikheid, Leana. Ons sien uit om julle terug te he.

Sunrise Beach View
Gert S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Besigheidsreis

Baie goed en naby die lughawe.

Sal dit aanbeveel vir familiekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wj V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wj V
Gesin met klein kinders

Pragtige view en baie nice woonstel in goeie kondisie. Eienaars was baie nice en het ons baie welkom laat voel. Dankie Suné.

Woonstel baie mooi skoon met 'n pragtige view. Veilige kompleks met 24 uur security.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gisela G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gisela G
Gesin met tieners

Pragtige uitsig en wonderlike ligging!

Westbrook strand is pragtig. Mooiste sonsopkoms. Die woonstel is gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James B
Gesin met klein kinders

Was lekker maar nie op standaard wat ons verwag het nie.

Die garage se deur het nie gewerk nie. Die lift in die komplex nie gewerk nie. Heelwat ligte in die eenheid buite werking. Mure op sekere plekke vuil. Damp mure in slaapkamer met verf wat afdop. Vuil panne in die oond. Kaste in kamera vol skoonmaaktoerusting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelaine P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine P
Gesin met tieners

Prysloos.

Dit was die lekkerste vakansie ooit! Die ligging was perfek en 'n baie ruim woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K
Saam met vriende

See-uitsig fantasties.

Goed geleë, netjies, veilig en by die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evan B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Evan B
Saam met vriende

Baie nice view maar dis dit ongelukkig

Ons het die adres gebruik wat verskaf is, maar dit was die verkeerde adres. Toe ons die plek vind, moes daar vir ons 'n attachement gestuur geword het deur die einaar of manager om aanwysings te kry om die sleutels van die unit te kry in Balitio van alle plekke. Net om dinge makliker te maak sodat 'n mens nie heen en weer hoef te ry om sleutels te kry nie, los dit by die real estate office langs die gebou, baie ander units doen dit. Toe ons in die plek inkom, finally, toe kyk ons wat is daar alles en hulle het alles wat goed is. Toe ons deur die loop van die dag toe ons wil kos maak en alles toets en kyk wat werk en wat doen nie om ons deposit te kan behou, vind ons uit die oond werk nie, daar is 'n paar downlights en muurligte wat nie werk nie, daar is waterskade in die mure van 1 van die kamers en dat wanneer ons die stoep buite wou gebruik, is die patiostel vol spinnerakke dat 'n mens nie daar kan sit nie. Ek is die aand voor die tyd gesê dat die skoonmaakdienste daar was, maar blykbaar nie vir buite nie. Ek kan eerlikwaar sê dat die plek goed is as dit goed na gekyk word, en as dit goed gereël is deur die eienaar sal die plek die prys werd wees maar ongelukkig nie. Die plek moet gaan vir R900 'n dag, indien nie minder nie, as gevolg agterlatigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunrise Beach View se terugvoer

Good day Evan

Thank you for your review of Sunrise Beach View.

1- I'm not sure why you were under the impression our address is different to the address given; our unit is located at Sunrise Beach Apartments on 33 North Beach Road, Westbrook.

2- Before we can give anybody directions and confirmation to collect our keys, we need payment made in full, as well as a proof of payment. We only received your proof of payment late, and because of the early check-in we granted you, there was this delay in sending you the confirmation to pick up the keys.

3- Previously we have looked at leaving our keys closer to our apartment, and also at the real estate agency across the road. However, complications arise when there are late check-ins, which are the majority of our check-ins. The estate agency closes at 4h30pm. If our guests are delayed for any circumstances there then is no way they can collect the keys. It makes more logic this way and we decided to rather leave them at a 24hour accessible security Holding box at the BP garage a mere 6 km away. It is safe, reliable for all and has worked well with all of our previous guests. We have never had a complaint in the past.

4- Thank you for bringing to our attention that a few of our downlights weren't working. There were 3 throughout the apartment that needed to be replaced and they have already been fixed.

5- Regarding the oven, you should have contacted us when you noticed you couldn't turn it on. We would have come out immediately to assist you and show you how to work and use it. It's not broken but just needs a button to be pushed to activate it. So sorry for this inconvenience

6- There have been a few serious storms and downpours of rain in KZN of late, our third bedroom (which is our extra room and which was not booked by these guests) has a bit of water damage on the walls which will be renovated shortly.

7- We granted you an early check-in for 9 am without hesitation. Our normal check-in time is 3 pm which allows our cleaning staff to clean the apartment on the day of arrival. The apartment is fresh and ready for our guests this way. However because we allowed you a nice and early check-in, our cleaning staff needed to come clean and prepare the apartment the previous day. Our staff always clean outside and inside the apartment, and dust off any dirt or cobwebs. They say there were no spider webs on the outside table when they left the previous day. It takes a spider a matter of minutes to build its web, and my only conclusion to this is that there must have been a spider that made those webs overnight.

8- Our rates are subsequently lower than all the other 3 bedroom apartments within our area.

Kind Regards
The Sunrise Beach View Management

Sunrise Beach View
Nico G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Was 'n baie lekker en aangename plekkie. Goeie uitsig oor die see, skoon orals. Parkering net limited vir iemand met 'n groot van. Maar anders was dit amazing, fantastique en sal weer boek vir die plekkie. Skoonmaakdame was glad nie daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Martin V
Gesin met klein kinders

We were disappointed with the venue and level of service.

The beaches were filthy as the local youth vandalised the area on weekends. The flat's balcony was loose, from a safety point I won't recommend the unit for people with small children. The main bedroom's toilet seat was broken and was not fixed properly the entire period that we used the unit. It also took longer than a month after we asked, to get the deposit refunded. The owner held R50 back to claim for a rusted Broom head that came loose. Definitely won't recommend this unit as it is pricey for what you get, unsafe and noisy over weekends with the youth partying till morning hours.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunrise Beach View se terugvoer

Good Morning Martin
We are so sorry you did not enjoy your stay
Unfortunately you booked the week when there was 18000 students in the area for the matric rage. The broom was a new broom and I think it was mishandled.
We have just checked the balcony and there seems to be no problem with it .
regards
sandy

Sunrise Beach View
Salome V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Gesin met klein kinders

Fantasties en beautiful view!

Ons kom beslis weer - dit was heerlik en woonstel is gerieflik en netjies. Beautiful view uit alle vertrekke! Handdoeke en toiletpapier sal wel n bonus wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunrise Beach View se terugvoer

Hi Salome,
I am happy you enjoyed. There should have been toilet paper. I will look into this. My apologies.

Sunrise Beach View
Belinda V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda V
Gesin met klein kinders

Nice view with all needed to make a perfect holiday.

Very nice location. Flat is fully equip. Might need some maintenance and on chairs and glass door.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sunrise Beach View se terugvoer

Thank you Belinda

I am happy you enjoyed your stay and hopefully we will see you guys again.
Maintenance here at the coast is on going, and I will definitely sort out the patio chairs and place some Q10 on the sliding door,
Warm regards
sandy

Sunrise Beach View
Vanaf
R2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Noord-Kusweg 33, Westbrook, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7jQX8J2Qzt33RBISDsVm8e8WMHswV8SllQpTDq9qCVmzYdoMSG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 33 North Beach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.589284 31.172218
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem