Sunrise Beach View

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R50.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R200.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die balans moet voor aankoms betaal word. Geen betaling word aanvaar met aankoms nie. Handdoeke, badhanddoeke en wasgoedlappe word voorsien.
Gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Die woonstel is troeteldiervriendelik, met maksimum 2 klein honde op versoek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 090
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 090
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 090
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 33 North Beach Road, Westbrook, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7jQX8J2Qzt33RBISDsVm8e8WMHswV8SllQpTDq9qCVmzYdoMSG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 090 per nag, vir 6 mense 33 5 1 5 33 North Beach Road Westbrook 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -29.589284 31.172218
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang