Tuinroete Akkommodasie by Sunrise Family Home | LekkeSlaap
+32
+32

Sunrise Family Home

Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 188 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, Natures Valley , 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sunrise Family Home's bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinshuis langs die Tuinroete. Die huis is smaakvol versier en bied 'n pragtige uitsig oor die plattelandse landskap.

Die verblyf word in 2 aparte eenhede en kampplekke gebied. Die Gesinshuis beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste en die Rustic Hideaway beskik oor 1 slaapkamer vir 2 gaste.

Die eienaars woon op die perseel en is beskikbaar indien gaste enige inligting benodig. Die huis is op dieselfde perseel as die gesinsvriendelike Tsitsikamma Karavaanpark. Tydens spitsseisoen sal gaste deel voel van die Sunrise Camping-familie en kan vakansie hou in 'n rustige, vriendelike atmosfeer.

Die Natures Way Padstal is oorkant die pad en hier kan gaste plaaslike groente, melk direk vanaf die melkplaas en verskeie varsgebakte brode koop. Die area bied wonderlike natuurstappies en gaste kan die Tsitsikamma Nasionale Park en Stormsrivier besoek wat sowat 45 km ver is. Die eenheid is 9,4 km vanaf die pragtige Nature's Valley-strand en 24,8 km vanaf Plettenbergbaai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R102, Natures Valley , 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 5)

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R650
per nag (plek vir 5)
Vanaf R650
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 188 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, Natures Valley , 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fa6227f75233c43e5145b26624ee736f095b6ba2e6d7575f44e577481b73615a4ea8e85b65be6322d84b54ebedb6a1852af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) Off the R102 Natures Valley 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.942481014241 23.511890172958
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za