Muizenberg Akkommodasie by Sunrise Penthouse | LekkeSlaap
+21
+21

Sunrise Penthouse

Selfsorg
  • Vanaf R1 620 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-weg 39, The Tides Apartment 51 , Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sunrise Penthouse is in The Tides-kompleks in Muizenberg en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel is op die boonste verdieping, het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word op versoek. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV met DStv, en 'n eetarea met genoeg sitplek. Gratis WiFi word voorsien. Dit lei na 'n ommuurde stoep met 'n pragtige see-uitsig.

Daar is lieflike braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en 1 veilige parkeerplek in die skadu op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunrise Penthouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Royal-weg 39, The Tides Apartment 51 , Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 620
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 620
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 620
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-weg 39, The Tides Apartment 51 , Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a1JTMPWUfwzCbLHdMmiJxqlsmQggAgYtLU9fkFBu9Z535rpuN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 620  per nag (vir 6 persone) 39 Royal Road 51 The Tides Apartment 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.103706 18.476198
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za