Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset 786 Holiday Accommodation 211

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunset 786 Holiday Accommodation 211 is 'n selfsorgwoonstel in die Ocean Breeze Hotel in die Strand en bied uitsigte oor die see en op die berg. Die hotel is naby die strand, restaurante en winkelsentrums.

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n stofie en oond, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus is.

Die leefarea langsaan het 'n TV met Netflix, 'n dubbelslaapbank en lei na die balkon met 'n uitsig oor die see. Gaste kan gerus in die gemeenskaplike swembad afkoel en daar is 'n restaurant op die grondverdieping van die hotel.

Besienswaardighede in die area sluit Strand Gholfklub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, die Helderberg se wynlandgoedere, Strand Waterworld en Hottentots-Holland Natuurreservaat in.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset 786 Holiday Accommodation 211 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Sunset 786 Holiday Accommodation 211
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Maghidi (Mac) Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Jaar gelys 6

Ligging

  • Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset 786 Holiday Accommodation 211 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 17, Ocean Breeze Hotel, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfde71c2a25cde2b3d81cf37eabba41451b89948afd058de3f8984ac00217c0021250d7f7cb9eafd8c1c8b213154b4ff3519b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 17 Beach Road Ocean Breeze Hotel 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.125953806317 18.834222257138
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem