20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 12 Mrt 2020 tot 8 Apr 2020.
Greenways Akkommodasie by Sunset 786 Holiday Accommodation 419 | LekkeSlaap
+21
+21

Sunset 786 Holiday Accommodation 419

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 295 R1 036 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandweg 17, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sunset 786 Holiday Accommodation 419 is 'n ateljeewoonstel in Ocean Breeze Hotel in Strand. Die hotel is naby die strand, restaurante en winkelsentrums.

Die oopplan-eenheid is op die vierde verdieping en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuisarea het basiese toebehore soos eetgerei, 'n dubbeldeur-yskas, vierplaatstoof met 'n oond, mikrogolf, ketel en broodrooster.

Die leefarea het 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 kinders en 'n platskerm-TV met DStv Compact. Die eenheid het verder 'n balkon, en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en die restaurant op die gebou se onderste verdieping.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Strand Gholfklub, Somerset Mall, Helderberg se wynlandgoedere, Strand Waterworld en die Helderberg Natuurreservaat in.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunset 786 Holiday Accommodation 419 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Strandweg 17, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 295
Vanaf R1 036
per nag (plek vir 4)
was R1 295
Vanaf R1 036
per nag (plek vir 4)
was R1 295
Vanaf R1 036
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandweg 17, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAltuouk21tX8RkjMi7X8B96E0EjHJot34T0UI2ToqVaNli1pyzR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 295, nou Vanaf R1 036  per nag (plek vir 4) 17 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.125476814671 18.837836411903
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za