Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Bliss

Penguin Studio Flat
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-ateljeewoonstel is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en het 'n koninggrootte-bed met uitsig oor die see, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die ateljeewoonstel se skuifdeur lei na 'n privaat stoep met onderdak braaigeriewe en 'n onbelemmerde uitsig oor Walkerbaai se oseaan en die berge. Daar is ’n aangewese parkeerplek op die perseel, langs die Penguin-eenheid. Daar is gratis WiFi en volledige DStv.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat slegs die Dolphin Garden Suite troeteldiervriendelik is mits dit vooraf met die eienaar gereël word.

Geen harde musiek of alkoholmisbruik word toegelaat nie.

Rook is verbode binne die eenhede.

Respekteer asb. die verblyf en ander gaste.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet voor aankoms betaal word. Dit sal binne 48 uur via EFT terugbetaal word nadat die huis skoongemaak is en alles in orde gevind is. Indien daar enige skade is tydens gaste se verblyf, moet die eienaar met vertrek daaroor ingelig word. Indien daar skade is, sal die waarde van die skade van die breekskadedeposito afgetrek word voordat dit via EFT terugbetaal word.

Gaste word gevra om die huis in 'n redelike toestand te los en hul vuil skottelgoed in die skottelgoedwasser te was (indien hulle Whale Manor of Dolphin Garden Suite bespreek het). Alle oorblywende skottelgoed moet gewas of in die skottelgoedwasser geplaas word. Gaste wat die Penguin Studio Flat bespreek het, moet asseblief hul eie skottelgoed was. Indien die eenhede nie redelik nagelaat word nie, sal addisionele kostes gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dolphin Garden Suite
Vanaf R1 400
R1 400 R840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Dolphin Garden Suite is hondevriendelik met 'n omheinde tuin. Hierdie Suite bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer met see-uitsig, het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 gehalte-enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en dit maak van 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet gebruik. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n gasstoof-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n vuurput en onbelemmerde uitsig oor Walkerbaai se oseaan en berge, met 'n omheide tuin. Die suite het ook 'n onderdakbinnehof met braaigeriewe. Daar is parkeerplek op die perseel reg voor die ingang. Gratis WiFi en volledige DStv.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg per persoon wat deel. Indien afsonderlike kamers per persoon verlang word, sal die kwotasie aangepas word. Hierdie eenheid is hondevriendelik mits dit vooraf so gereël word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat slegs die Dolphin Garden Suite troeteldiervriendelik is mits dit vooraf met die eienaar gereël word.

Geen harde musiek of alkoholmisbruik word toegelaat nie.

Rook is verbode binne die eenhede.

Respekteer asb. die verblyf en ander gaste.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet voor aankoms betaal word. Dit sal binne 48 uur via EFT terugbetaal word nadat die huis skoongemaak is en alles in orde gevind is. Indien daar enige skade is tydens gaste se verblyf, moet die eienaar met vertrek daaroor ingelig word. Indien daar skade is, sal die waarde van die skade van die breekskadedeposito afgetrek word voordat dit via EFT terugbetaal word.

Gaste word gevra om die huis in 'n redelike toestand te los en hul vuil skottelgoed in die skottelgoedwasser te was (indien hulle Whale Manor of Dolphin Garden Suite bespreek het). Alle oorblywende skottelgoed moet gewas of in die skottelgoedwasser geplaas word. Gaste wat die Penguin Studio Flat bespreek het, moet asseblief hul eie skottelgoed was. Indien die eenhede nie redelik nagelaat word nie, sal addisionele kostes gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Whale Manor
Vanaf R2 400
R2 400 R1 440
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim eenheid met onderdakbraai en knus kaggel bied slaapplek aan 8 gaste. Die eenheid het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die ander 2 kamers, waarvan een 'n see-uitsig het, het elk 'n koningingrootte-bed. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Dié 3 kamers deel die gebruik van 'n ruim badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof en-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in die opwasarea. Die sitkamer het 'n knus kaggel en lei na 'n balkon met ’n onderdakbraai, etenstafel en onbelemmerde uitsig oor Walkerbaai. Daar is ook 'n privaat, aparte sitkamer. Hierdie eenheid het ’n parkeerplek voor die ingang. Daar is gratis WiFi en volledige DStv.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg per persoon wat deel. Indien afsonderlike kamers per persoon verlang word, sal die kwotasie aangepas word. Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat slegs die Dolphin Garden Suite troeteldiervriendelik is mits dit vooraf met die eienaar gereël word.

Geen harde musiek of alkoholmisbruik word toegelaat nie.

Rook is verbode binne die eenhede.

Respekteer asb. die verblyf en ander gaste.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet voor aankoms betaal word. Dit sal binne 48 uur via EFT terugbetaal word nadat die huis skoongemaak is en alles in orde gevind is. Indien daar enige skade is tydens gaste se verblyf, moet die eienaar met vertrek daaroor ingelig word. Indien daar skade is, sal die waarde van die skade van die breekskadedeposito afgetrek word voordat dit via EFT terugbetaal word.

Gaste word gevra om die huis in 'n redelike toestand te los en hul vuil skottelgoed in die skottelgoedwasser te was (indien hulle Whale Manor of Dolphin Garden Suite bespreek het). Alle oorblywende skottelgoed moet gewas of in die skottelgoedwasser geplaas word. Gaste wat die Penguin Studio Flat bespreek het, moet asseblief hul eie skottelgoed was. Indien die eenhede nie redelik nagelaat word nie, sal addisionele kostes gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 63, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA583eff223a6d455311d0a1fa3ca2833cb6febaf71e9d4e5b43eeda4fe4c9caa4d24f6202e9920fcec3455c8c29e6dbf48c9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R780 per nag (plek vir 2) 236 5 1 5 63 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.574041897381 19.34855301276
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem