Sunset Accommodation
Beskrywing
Sunset Haven - Kamer met see-uitsig: Ideaal vir 2 mense. Pragtige uitsig oor die Valsbaai Seelandskap & Helderberg. Slaapkamer met koningin grootte bed Klein Kombuisie vir die gemakheid om kos te kan maak. Kamerdienste vanaf The Cove-koffiewinkel Hierdie eenheid het 'n tandem-parkeerplek wat gedeel word en werk op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Onderdakparkeerplek beskikbaar teen R50 per aand, as die hotel parkering beskikbaar het. Buite agter die hotel is parkeerplek ook beskibaar met sekuriteit wat na die voertuie kyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sunset Breeze - Gesinskamer met see-uitsig: Ideaal vir 'n groep van gesin van 4 met 'n gesamentlike sitkamer en klein kombuisie vir die gemakheid om kos te kan maak. (1 Slaapkamer met koningin grootte bed en ń slaapbank) Pragtige uitsig oor die Valsbaai Seelandskap & Helderberg Kamerdienste vanaf The Cove-koffiewinkel Hierdie eenheid het 'n tandem-parkeerplek wat gedeel word en werk op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Onderdakparkeerplek beskikbaar teen R50 per aand, as die hotel parkering beskikbaar het. Buite agter die hotel is parkeerplek ook beskibaar met sekuriteit wat na die voertuie kyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 16, Strand, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang