Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Decks Guest House

Gastehuis
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Drie van die dubbelkamers het net storte en die ander 2 kamers het baddens en storte. Die kamer het 'n klein sitarea, 'n kombuisie en 'n stoep. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. 'n Slaapbank kan vir 'n kind gereël word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal R200.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n klein sitarea, kombuisie en 'n stoep. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. 'n Slaapbank kan vir 'n kind gereël word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal R200.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Engina-singel 4a, Sunset Beach, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fdc5d82dfe02dd4cd9dd1aba7f0e72572d36e61b4c1e077803100643aa36a6c64f1486a992d13b202fb0aa707287fc95d45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 4a Engina Crescent Sunset Beach, Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.85315827014 18.493234775463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem