Sunset Lodge & Safaris
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Toni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Roy N - Okt 2019
Algehele gradering
Weekend at Sunset Game Lodge.
Lees meerGerhard E - Okt 2019
Algehele gradering
Stil, rustig en heerlike ontspanning!
Sunset Lodge & Safaris se terugvoer
Beste Gerhard
Baie dankie vir die wonderlike resensie!
Dit was waarlik 'n plesier om julle by Sunset te hê.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Dewan
Phillip V - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Sunset Lodge & Safaris se terugvoer
Hi Phillip
Dankie vir jou resensie. Ek is jammer jy het nie mooi nagevors nie. Op ons webwerf is al die inligting aangaande ligging en wat alles In die omgewing is. Nerens word geadverteer dat ons by die blyde canyon is nie. Die hek toegang fooi vir ons reservaat is ook op ons webwerf aangedui.
Groete
Dewan
Carel B - Jan 2019
Algehele gradering
A lodge with an African safari feel.
Tahlita D - Mei 2018
Algehele gradering
Amazing.
Hanelie J - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekende fasiliteit vir privaattyd. Uitstekende waarde vir geld.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Guernsey-weg Plaas 153, Klaserie, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom