Sunset Holiday Accommodation 207

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunset Holiday Accommodation 207 is 'n ateljee-eenheid in die Ocean Breeze Hotel in Strand. Dié hotel is naby die strand, restaurante en winkelsentrums.

Hierdie oopplan-eenheid bied see-uitsigte vanaf die slaapkamervenster en het slaapplek vir 2 volwassenes. Daar is 'n dubbelbed, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Gaste kan gerus die gemeenskaplike swembad gebruik en daar is 'n restaurant op die boonste verdieping van die gebou.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Strand Gholfklub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, Helderberg-wynlandgoedere, Strand Waterworld en die Hottentots-Holland Natuurreservaat in.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunset Holiday Accommodation 207 sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunset Holiday Accommodation 207 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false