Sunset Lagoon
21 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 1316, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Sunset Lagoon in Port Nolloth bied selfsorgverblyf wat geskik is vir gesinne, paartjies of groepe vriende. Hierdie chalets is stapafstand van die strand af, net so 30 meter.
Die verblyf bestaan uit 4 luukse selfsorg-chalets wat in die rustige, klein dorpie McDougallsbaai in Port Nolloth geleë is.
Drie van die chalets het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n TV met DStv (Slegs fliek- en sportkanale), 'n ingeboude braai en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die derde chalet het slaapplek vir 5 gaste.
Hierdie rustige dorpie bied verskeie aktiwiteite vir besoekers van oud tot jonk. As jy eers by Sunset Lagoon kom vakansie hou het, sal jy gou weer wil terugkeer.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.7 uit 5van 21 resensies vir Sunset Lagoon
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ligging
- Waterkantstraat 1316, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Gaste dink Sunset Lagoon het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in McDougallsbaai Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 17 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 1316, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom