LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunset Lagoon | LekkeSlaap
+10

Sunset Lagoon

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Sunset Lagoon
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rudi V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, skoon plek, vinnig tuis en veilig gevoel, vriendelike mense.

Vooraf reëling met inbook-reëlings was alles op tyd, met aankoms was buurtwag se man daar met reëlings tref en info oor area, lekker om kinders alleen te sien speel in straat en te weet hulle is veilig, vrou en kind kan veilig loop na die strand wat klipgooi weg is van Sunset Lagoon, ons sal vir seker weer daar gaan bly met ons volgende besoek. Klein detail kort, waaier in die een kamer, casserole en groot opskeplepels is al wat kort. Dankie vir 'n skoon plek en lekker kuier in die area.

Sunset Lagoon's terugvoer

Baie dankie Rudi, ons is bly julle het dit so geniet.
Ons sal definitief kyk na die detail wat kort, dankie dat jy ons atent daarop gemaak het.

Sunset Lagoon
Mareli F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli F
Saam met vriende

Baie netjies en gerieflik.

Ons het heerlik gebly. Die plekkie was baie skoon en baie goed ingerig. Ligging was wonderlik. Baie dankie vir die lekker ondervinding.

Sunset Lagoon's terugvoer

Dankie Mareli!

Sunset Lagoon
Lauren H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very well equipped, close to beach.

A very well equipped and spacious unit, close to the beach. We had a very pleasant stay there. The host was very helpful. Nevertheless he jumped to assist us and sorted it out very quickly. Although we were only 2, the accommodation is great value for money for 4 people and has everything you need for a lovely, quiet beach holiday.

Sunset Lagoon's terugvoer

Thank you Lauren!

Sunset Lagoon
Pierre B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B
Saam met vriende

Heerlik.

Was baie lekker met baie vriendelike host.

Sunset Lagoon's terugvoer

Dankie Pierre!

Sunset Lagoon
Albertus V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, baie aangenaam om te bly.

Was baie verbaas met verblyf, dis van hoogstaande gehalte. Sal Sunset Lagoon vir al my vriende aanbeveel wat daar wil vakansie hou.

Sunset Lagoon's terugvoer

Dankie Albertus!

Sunset Lagoon
Johan B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan B
Saam met vriende

Goed.

Die verblyf was goed en skoon.

Sunset Lagoon's terugvoer

Dankie Johan.

Sunset Lagoon
Francois B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker moderne plek. Heerlik gebly.

Pragtig skoon. Goeie geriewe. Bietjie koud, want daar kom nie eintlik son in nie. Miskien sal 'n paneelverwarmer teen die muur 'n goeie idee wees. Goeie rigting aanwysings en ontvangs. Sal beslis die plek weer oorweeg as ons weer McD's toe gaan. Binne minimale stap afstand van die see.

Sunset Lagoon's terugvoer

Baie dankie!

Sunset Lagoon
Ajf M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ajf M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly.

Die sleutel was by ons aankoms nie op die afgesproke plek nie, maar is binne 10 minute by ons afgelewer. Vriendelike gasheer wat ons selfs 'n bondeltjie braaihout verskaf het.

Corrie V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met vriende

Sunset Lagoon het alle verwagtinge oortref!

Ons 4 vriende het besonder lekker in Sunset Lagoon oornag! Alles was skoon en netjies en baie goed toegerus met 'n lekker binne-braai vir die koel aand! Ons kan dit beslis aanbeveel!

Sunset Lagoon's terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet. Julle moet weer kom kuier.

Sunset Lagoon
Gerhardus S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good accommodation!

People were very friendly at opening up the accommodation for us and showing us around. Marvelous set up. Very nice view from the upstairs bedroom! We loved our stay here!

Sunset Lagoon's terugvoer

Thank you for the review. We are so happy that you enjoyed it, Gerard.

Sunset Lagoon
Anton N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie netjies en skoon, die plek het als. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer hier aandoen.

Sunset Lagoon's terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie, Anton.

Sunset Lagoon
Lara H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lara H
Gesin met klein kinders

Mens kry 'n huislike atmosfeer by Sunset Lagoon.

Sou graag volledige DStv verkies het. Ons hou maar van ons KykNet programme.

Sunset Lagoon's terugvoer

Hi Lara
Die DStv het ongelukkig net fliek en sport kanale. Ons sal dit uitlig in die informasie op LekkeSlaap.
Baie dankie vir die resensie.
Tina

Sunset Lagoon
Jayne E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jayne E
Saam met vriende

Accommodation was acceptable but website led me to expect a sea view which was not the case.

Accommodation was booked in April based on pictures on website which was misleading. One of the units had not been properly cleaned and the fridge had tripped the plugs and defrosted in the other. There were small safes in the cupboards of the main bedroom in each unit but no key to lock them. There were also no mirrors other than those in the bathrooms. A sea view can be seen from upstairs in one of the 4 units but the others look into the back of a row of older beach houses standing between them and the beach. This is not evident from the pictures on the website. We arrived on 23rd of December for a two week stay at which time no other accommodation was available in the area. My advice to anyone booking from a website is to insist on photographs of the view from inside the units being offered.

Sunset Lagoon's terugvoer

We do apologise that your stay at Sunset Lagoon did not meet your expectations. The fridge was cleaned and the switch was accidentally turned to defrost which led to water leaking on the floor. Someone was sent out to immediately attend to the issues you were having in the units.
We did offer you a full refund.

Sunset Lagoon
Chris V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderne eenheid met alle toebehore vir gemaklike verblyf.

Gerieflike en moderne tweeslaapkamereenheid, een straat van die see af. Enigste negatief is dat jou motor nie agter 'n hek parkeer kan word nie, so ons moes sommige goed van die dakrak afhaal vir veiligheid.

Sunset Lagoon's terugvoer

Dankie Chris, ons waardeer die terugvoer.

Sunset Lagoon
Jodine C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jodine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek sal definitief Sunset Lagoon aanbeveel. Baie netjiese en moderne plekkie. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Sunset Lagoon's terugvoer

Sjoe Jodine, baie dankie.

Sunset Lagoon
Werner M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie netjies en skoon woonstel en uitstekende diens van baie gawe mense. Ons het dit baie geniet.

Sunset Lagoon's terugvoer

Hi Werner
Baie dankie vir die mooi resensie.
Tina

Sunset Lagoon
Blanca J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanca J
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Baie luuks. Alles wat jy nodig het en meer. Twee minute se stap tot by die strand.

Sunset Lagoon's terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet, baie dankie.

Sunset Lagoon
Corne F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, jy kort niks nie.

Baie netjies, klipgooi van die see af en baie vriendelike diens en uiters gemaklik.

Sunset Lagoon's terugvoer

Baie dankie!!! Ons is baie bly julle het dit so geniet.

Sunset Lagoon
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 1316, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5ZDRlYjE4LTMxNWUtNGM1NC05MDFlLWUzNzkyYTE3ZTM1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 1316 Waterkant Street McDougalls Bay 8280 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -29.287818888908 16.879512816667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!