Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Ridge Guest House

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Sunset Ridge Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nicole S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole S
Besigheidsreis

Pleasant stay. Stay for work, all basic needs were covered.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berend V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berend V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig. Baie skoon en netjies.

Lekker bed met 'n fantastiese uitsig. Ongelukkig gesukkel met gasgeys en krag, loadshedding en in en uit gaan. Gasvrou was behulpsaam en vriendelik. Moenie sonder muskiet sprei gaan nie. Net 2 kerse met 4/12 uur krag af in aand. Daar waardeer jy weer die skepping. Baie Dankie. Pragtige diere gesien. Goue hartebees, kameelperde vlakkies en blesbokke. Uitsig oor 'n diep kloof en berg vanuit jou bed! Bespreking fout: sy het nie geweet ons kom nie. Het bietjie gesukkel met in en uit gaan. Nooit gasvrou ontmoet nie. Gasgeyser werk net 'n rukkie dan is hy koud. Dan moet jy hom toemaak en weer probeer, gesukkel. Huisie pragtig. Baie skoon. Sal absoluut weer gaan vir die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Baie netjiese verblyf en baie gasvrye personeel.

Sal hulle beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Besigheidsreis

Netjies, skoon, ruim en waarde vir geld.

Die gastehuis is op die rand van die dorp en kyk uit op 'n bewarings gebied in 'n rustige en veilige omgewing. Die personeel is vriendelik en die diens is baie goed. Die kamer en badkamer is ruim en skoon met alle geriewe wat benodig word. Dekor in kamers en eetsaal is baie smaakvol en ontbyt was smaaklik en genoeg. Sal beslis weer daar wil tuisgaan in die toekoms en sal dit ook graag aanbeveel! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het net oorgeslaap, diens was baie goed, ontbyt eersteklas, kamers skoon en netjies.

Eersteklas, sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie waardevol.

Ontvangs was baie goed, die eenhede baie netjies en goed gemeubileer. Personeel baie professioneel. Sal dit ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrie. H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrie. H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van jou huis.

Waarde vir geld met 'n huislike gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianka N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bianka N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great potential - needs a more hands on approach.

Whilst the on-sight staff were friendly and accommodating, we battled with huge noise coming from the lounge area both nights of our stay. We chose this location to spend over New Years eve to try get away from chaos and noise - but the fireworks being let off right outside and the fellow patrons running around screaming at midnight did not impress. Given that this is supposed to be a guest house - an interjection from the owners would have been nice. The private balcony was also not private - it faced the front gate so everyone driving in and out could see us. The card machine was giving problems on the morning that we tried to check out - the owner was eventually called to report the fault with the machine. She told her staff member to tell my husband that he clearly doesn't have any money on his card and that's why its failing. He was told to do an EFT right there and then. The establishment has great potential - perhaps if the owners were more 'hands on' and less rude.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie beïndruk met die kamer. Baie netjies en gemaklik.

Die ontbyt was fantasties. Die dame wat die kos voorberei was so aangenaam en vriendelik. Sal beslis Sunset Ridge aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire O
Besigheidsreis

Baie lekker gebly. Plek is mooi netjies met vriendelike personeel!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B
Gesin met tieners

Gerieflike gastehuis.

Ons het heerlik gebly. Hier kan jy ontspan. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Hierdie akkommodasie is luuks soos geadverteer. Ruim stort, groot bad en koninggrootte-bed. Indien ons Rustenburg weer besoek sal ons definitief weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S
Gesin met klein kinders

Persoonlike en vriendelike diens.

Niks was te veel moeite nie. Selfs toe ons vra om nog 'n nag oor te slaap is daar gou 'n paar skuiwe gemaak sodat ons in dieselfde kamer kon aanbly. Ons was besig om van een huis na 'n ander te verhuis en dit was vir hulle geen moeite om elke dag vir ons dogtertjie van 7 'n kosblik te pak nie - en nogal kosteloos ook! Sal enige tyd weer daar gan oorbly en beveel dit sterk aan vir enige iemand, hetsy jy 'n reisiger of sommer net iemand met 'n krisis is wat 'n heenkome soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liu S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liu S

Quiet area with nice food.

The people and food were very nice, we enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H

Heerlike etes en gasvrye ontvangs.

Baie goeie diens. Heerlike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Besigheidsreis

Een van die bestes.

Ek was in al baie gastehuise oor die jare vir besigheid en dié is een van die bestes. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Vaalbos Laan, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3ZjM2YjViLWUyZDQtNGI0Yy05OTE3LWI2ZWUzYjI1YmQ5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 2 Vaalbos Avenue Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.695074317268 27.209615830688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem