Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rotary Place

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 79 resensies vir Rotary Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Zelda L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis amazing en so gerieflik.

Pragtige plek. Het al ons verwagtinge oortref. Eienaar is dierbaar en haar honde ook. Baie veilig en baie modern. Naby die rivier en skep 'n baie rustige atmosfeer. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jana V
Saam met vriende

Onwelkom.

Mees onwelkomste ontvangs ooit! Geen moeite gedoen met ontspanningsarea. Dek by swembad area was nie gespesifiseer dat dit geen toegang area is nie. Ons moes heeldag onder 'n boom sit by 'n weberbraai. Stoele ongemaklik. Eienaar baie ongeskik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrina B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina B
Saam met vriende

Mayfly was 'n groot verassing, skoon, netjies en ruim.

Annelize, ons gasvrou, is 'n wonderlike mens. Sy het als so gemaklik as moontlik gemaak. Sy het ons dadelik laat tuis voel. Sy het behoorlik uit haar pad gegaan om dit so aangenaam as moontlik te maak. Ek sal enige iemand aanbeveel om na Sunset River Lodge toe te gaan. Die rustigheid, vars lug en netheid van als was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and neat and affordable.

I found it to be good value for money and close to town. Couldn't find any faults.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Sommer net 'n lekker naweek uit.

Sunset River Lodge het nuwe eienaars. Annelize het my voor die tyd gebel en laat weet dat hulle aan die eenheid wat ons bespreek het, werk en dat ons dalk 'n kleiner eenheid sal kry. Alls was egter reg toe ons daar aankom. Die eenheid is pragtig en die beddens baie gemaklik. Annelize en haar seuns is baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker! Alles wat 'n mens nodig het vir rus.

Baie lekker. Great. Lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afrikaanse vriendelikheid.

Ons was buitengewoon vriendelik ontvang. Al ons versoeke was onmiddelik en bevredigend aan aandag gegee. Komplimente aan almal betrokke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline D
Enkelreisiger

Rustig in 'n baie netjies plek.

Dit was heerlik om onder die bome te ontspan. Dierbare hond, Wagter. Eienaars vriendelik en behulpsaam. Baie netjiese plek. Net kombuiswasbak ontbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en rustig, dié blyplek.

Die chalets het lugversorgers in maar ook verwarmers. Baie rustige in die tuin onder die bome, langs die vuurmaakplek. Dit is stapafstand van die Vaalrivier af met netjies gesnyde gras op die oewer. Sal graag weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L
Gesin met tieners

Netjiese, skoon, bekostigbare verblyf.

Pragtige woonstel in mooi omgewing. Baie skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies skoon akkommodasie in 'n rustige stil omgewing.

'n Lekker blyplek vir 'n wegkom uit die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chané S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané S
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Ons was vriendelik ontvang en die kamer was baie netjies. Die hele dorp was sonder water en elektrisiteit, en die eienaars het seker gemaak om die generator aan te sit sodra ons daar aangekom het sodat ons kon bad. Ek hoop die dorpie kan hulle elektrisiteitprobleem oplos, ek kry die mense daar jammer. Al was dit 'n moeilike situasie, het ons steeds die positiwiteit gevoel van die eienaars en sal ons hulle weer gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riette P
Saam met vriende

Ons het na 20:00 eers gearriveer, maar was steeds gasvry ontvang.

Ingerig dat selfs 'n langer verblyf as 'n naweek met gemak gedoen sal kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin L
Gesin met tieners

Die eenheid was baie skoon en netjies. Beddegoed was mooi skoon en het lekker geruik.

Ons sal graag in die toekoms weer daar oornag. Gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pat P
Saam met vriende

Baie netjies en skoon. Rustige omgewing en mooi tuin.

Ons was baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en rustig.

Lekker om na 'n lang reis net daar te gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard M
Gesin met tieners

Nie die moeite werd nie.

Van ons aankoms tot vertrek nie die gasvrou ontmoet nie. Daar is te min muurproppe in die kombuis. Moes ketel op vloer inprop voor badkamerdeur. Met aankoms was al die eetgerei nie in kombuis nie en DStv was ook buite werking. Geen wasbak in kombuis nie. Slegs 3 glase ens. vir 3 gaste. Te min eetgerei. Idee is om alle vuil skottelgoed voor 9vm buite deur te los om gewas te word. Wat doen ons deur die dag om dit te was? Stort se uitloop was verstop. Moes self drinkwater en toiletpapier aankoop ─ te min in eenheid. Water het halfpad in naweek opgeraak in eenheid en ons kon nie stort of bad nie. Eienaar het ons ingelig dat dit gereeld gebeur. Die braai is in middel van tuin. Ons het beleefd dit nie gebruik nie, want die eienaar en sy gesin en vriende het dit self gebruik deur nie naweek. Die emmer water buite ons voordeur was onbruikbaar, want die hond het daaruit gedrink. Ongelukkig nie 'n lekker naweek nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het so lekker gerus. Dit was stil en rustig en ons het alles tot ons beskikking gehad.

Hulle was so hulpvaardig en vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig en rustig, 'n pragtige plek.

Seker die lekkerste plekkie waar ons nog gebly het. Ons was hartlik en vriendelik verwelkom deur Wagter, die rifrug/terreinbestuurder. Die eienaars was so gaaf gewees en het die ekstra myl gegaan om ons verblyf spesiaal te maak. Ons kon koffie drink en braai onder die mooiste blaredak en tuin, 'n gunsteling vir ons. Die woonstel was lekker ingerig en mens slaap salig met die rivier se sagte druis in die agtergrond. 10 uit 10 vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, natuurskoon en vriendelike mense.

Ek het 'n naweek bespreek vir my meisiekind se verjaarsdag. Ons het al bespreking by Ronel gedoen. Ronel, Jolani en manlief stel ons nooit teleur nie. Jolani het uit haar pad gegaan om moeite te doen vir die verjaarsdagmeisie (Ronel het die vorige keer met 'n huweliksherdenking kuier). Baie vriendelik, baie skoon en sommer 'n pragtige stukkie hemel net om die draai van ons. Ek sal beslis Ronel aanbeveel, en ons sal aanhou teruggaan. Baie dankie Ronel en Jolani vir julle liefde en die moeite wat julle insit om die kuiers so plesierig te maak. Tot hubby wat elk dag kom inloer het om seker te maak als was reg. Julle is 'n wen-span. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danika P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika P
Gesin met tieners

Puik.

Baie gasvry en hulpvaardig, hul gaan verseker die ekstra myl vir hul gaste. Personeel is baie vriendelik en help vinnig en graag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lettie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie V

Ons het gegaan om te rus en ons het gerus. Dankie.

Die omgewing is stil en veilig. Woonstel skoon en gerieflik. Diens vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surita D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita D
Saam met vriende

Vriendelik en veilig.

Behulpsaam en toegewend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Besigheidsreis

Lekker, gerieflike verblyf by die Vaalrivier.

Goeie toegeruste eenheid en pragtige tuin met baie vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, sal definitief weer oorbly!

Puik diens en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O
Gesin met tieners

Relaxing and comfortable getaway.

Lovely shower, awesome beds. Peaceful gardens. Hospitable hosts. The kitchenette needs some upgrades but is workable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige wegbreek vir my en my vrou.

Met ons aankoms vind ons 'n baie netjiese plekkie vir ons twee. Wagter, die hond, wat ons elke aand oppas en die kat wat gereeld kom hallo sê. Ons is lief vir diere! Johan het ons verwelkom, wat 'n aangename persoon. Alles was absoluut perfek, met die rivier net 'n paar meter van die plekkie af, wat afkom na die lekker reën. Dit is die perfekte wegbreekbestemming in 'n baie stil omgewing. Sal hulle enige tyd aanbeveel vir 'n rustige wegbreek kans. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rotary Place se terugvoer

Hi Werner,
Baie dankie. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Ronel

Rotary Place
Adele H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies, skoon, rustig, hulpvaardig en baie baie mooi en lekker.

Die verblyf is baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Pragtig skoon en netjies. Die personeel is regtig baie vriendelik en hulpvaardig. Die tuin en uitsig op die rivier is so mooi. Ons het heerlik gebly en baie goeie waarde vir geld gekry. Die hond is so oulik, hy het ons sommer baie gou tuis laat voel. Ek kan Sunset River Lodge beslis aanbeveel. Ek sal weer terugkom. Baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rotary Place se terugvoer

Hi Adele. Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.

Rotary Place
Rudolph E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph E
Saam met vriende

Excellent!

We were all welcomed in person by our friendly host. Both our spacious cabins were well furnished and extremely clean. We enjoyed our stay and would highly recommend it to anyone with the need to escape from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph E
Saam met vriende

Excellent!

We were all welcomed in person by our friendly host. Both our spacious cabins were well furnished and extremely clean. We enjoyed our stay and would highly recommend it to anyone with the need to escape from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B
Gesin met tieners

Eenhede was baie netjies en skoon. Kobus en Ronel ons dadelik laat tuis voel. Hul is baie gasvry.

Koidam en eendjies was 'n bonus vir ons kleinkind. Sal hul aanbeveel vir enigeen. Ons het die verblyf baie geniet. Kobus en Ronel is dierbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T
Gesin met tieners

Gemaklike, vriendelike gashere.

Met maklike toegang sodat jy kan kom en gaan soos wat dit gemaklik is, was hierdie oornagverblyf presies wat ons as 'n gesin nodig gehad het. Sunset River lodge het 'n pragtige tuin waar mens met vrede 'n heerlike oggend koffie kan geniet. Beurtkrag was ontyding aangekondig, maar daar was voldoende voorsienning gemaak vir ons as gaste om normaal te kon funksioneer. Netjiese ruim slaapplek en meer as genoeg beweegruimte vir 'n gesin van 4. Baie dankie Sunset River Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rotary Place se terugvoer

Hi Michelle
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet, en hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Ronel

Rotary Place
Ansie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, mooi skoon en netjies.

Ons het heerlik geslaap stil rustig. Skoon netjies. Vriendelike gasvrou en haar man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rotary Place se terugvoer

Hi Ansie. Baie dabkie. Ek is bly julle het lekker gebly. Sien uit om julle gou weer te sien.
Groete
Ronel

Rotary Place
Colinn A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colinn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable and private.

Stay was pleasant and away from the bustle of Parys midtown.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arrie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient self-catering unit with aircon.

We only slept there at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vinay L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinay L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Good getaway for a break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janri D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janri D
Saam met vriende

Gemaklik en rustig.

Sutset River Lodge is in 'n rustige area naby die rivier geleë. Gee die indruk dat jy werklik op vakansie is. Gemaklik ingerig met alles wat jy nodig het. Baie lekker boma/braai-area vir lekker kuier om die vuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leighann C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leighann C
Gesin met klein kinders

Great stay close to all amenities!

Place was clean upon arrival. Place was in pristine condition. Ronel was very friendly and she was always willing to help day or night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Heerlike wegbreek in Parys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sal weer gaan. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmi V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmi V
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly!

Die diens was uitstekend en Ronel en Kobus het ons dadelik laat tuis voel. Die kinders het dit baie geniet om die visse en eende kos te gee. Lekker baie spasie vir die kinders om te speel. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rotary Place se terugvoer

Baie dankie. Ons is so bly julle het die tyd by Sunset River Lodge geniet. Dis vir ons n plesier om die kinders te "entertain" met die kosgee van die diere. Sien uit om julle weer te akkomodeer.

Rotary Place
Bev B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Ons wil net graag vir Ronel se baie baie dankie vir fantastiese diens en 'n pragstukkie hemel. Bespreking was gedoen vir herdenking kuier en Ronel het uit haar pad gegaan om dit so lekker te maak. Dankie ook vir die reel van die blomme, vonkel en versnapperings. Mayfly kamer was groot en gemaklik en die kuier was oor die algeheel fantasties. Ons kan nie wag om weer daar te kuier nie. Ons sal Sunset River Lodge vir enige reisiger in Parys aanbeveel met vol punte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rotary Place se terugvoer

Ek het julle met groot liefde bederf vir julle huweliksherdenking. Baie bly julle het dit waardeer en baie dankie vir die resensie.
Julle is egnige tyd welkom terug.

Rotary Place
Hannalie T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie T
Gesin met tieners

Veilig, baie netjies, beveel dit aan.

Veilige en baie netjiese oorslaap. Beveel dit definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, skoon en goed toegeruste woonplek. Die badkamer en kombuis lyk of dit onlangs opgegradeer is wat die verblyf nog aangenamer maak.

Die rivier wat daar verbyvloei maak die ligging uitstekend. Beslis baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rotary Place se terugvoer

Baie dankie Theo.. Ek is bly julle het dit geniet. Ek sien uit om julle weer in die toekoms te akkomodeer.
Groete
Ronel

Rotary Place
Erika S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erika S
Gesin met tieners

Heerlik rustig. Pragtige tuin. Die vuil rivieroewer was teleurstellend.

Daar is geen kombuiswasbak en lopende water in Mayfly se eenheid nie, wat dit ongemaklik maak. Die kombuis is ook te skraps toegerus vir selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieta V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, klein maar al die nodige in een plek.

Ons het slegs oorgeslaap, maar daar is braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek. Ontvangs was baie gaaf en het my vooraf via Whatsapp van my bespreking laat weet. Geen probleme ondervind nie. Baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelize O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelize O
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf

Ons het heerlik gebly in 'n eenheid wat baie goed uitgelê en heel gemaklik was saam met my 2 klein kindertjies. Ons was aangenaam verras deur ekstras soos sjerrie in die kamer, goeie koffie en melk in die yskas. Sal beslis weer hier kuier. Die eienaars was so vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rotary Place se terugvoer

Hi Madelize
Baie dankie, ek is bly om te hoor julle het dit geniet. Ons sal julle graag weer in die toekoms akkommodeer.
Groete
Ronel

Rotary Place
Ronet S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim en luuks.

Daar is plek vir voertuig én karavaan. Luukse beddegoed, alles wat jy nodig het en baie rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelda V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda V
Saam met vriende

Heerlike oornagbestemming.

Ons (4 vriende) het by Mayfly vir 2 nagte oornag vir 'n troue in Maart en ons was hartlik ontvang deur Ronel se dogter. Die verblyf is mooi, ruim en netjies ingerig. Saam met die koffie, melk en water, was ons selfs voorsien van handreiniger in die huisie. Vir werkende mense, is daar 'n groot lessenaar. Ons het wel probleme ervaar met die lugversorger, maar dit was vinnig uitsorteer. Daar is ook ongelukkig nie 'n wasbak om skottelgoed te was nie, maar mens word van 'n groot bak voorsien vir die doeleindes. Ons sal die verblyf vir enigiemand aanbeveel en sal ook self weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige omgewing en waarde vir geld.

Pragtige kwaliteit beddegoed en beddens, lekker koffie en tee in die kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rotary Place se terugvoer

Baie dankie Wilna. Ek is baie bly julle het dit geniet. Groete Ronel

Rotary Place
Henry V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en genotvol.

Baie gerieflik en billike prys. Die tuin is pragtig met die visdam as 'n bonus. Ons kan die eenheid beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het Sunset Lodge as 'home base' gebruik om Parys te verken.

Enigste probleem was die DSTV wat soms afskakel of waarvan die beeld verdwyn. Die gasheer was bereid om ons onverwyldt na 'n ander eenheid te verskuif.Die res van die probleempies was dadelik opgelos. Dankie. Ons het die verblyf baie geniet en sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rotary Place se terugvoer

Dankie Neels.
Ons werk aan die DStv probleem. Sal julle graag weer verwelkom.
Groete,
Ronel

Rotary Place
John B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig, hartlik ontvang, gesellige kuierarea.

Hartlik ontvang deur gasvrou en gerieflike braaigeriewe en heerlike beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D
Gesin met klein kinders

‘n Baie lekker rus/wegbreek in ‘n pragtige area!

Die verblyf was skoon en netjies. Baie veilig en baie goed ingerig. Die beddens slaap so lekker - of dalk was dit die rustige atmosfeer van die rivier klanke in die agtergrond. Die lodge is pragtig en het die mooiste tuin! Ons het baie lekker daar gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was gerieflik en skoon.

Die bed was baie gemaklik en Claire het mooi na ons gekyk. Ek sal Sunset River Lodge vir enigiemand aanbeveel. Dit is naby die rivier en heel gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagplek op 'n lang reis

Heerlike skoon oornagplek. Pragtige buitebraai onder baie bome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, vriendelike gasvrou. Sal regtig aanbeveel.

Gastehuis loopafstand van rivier en net gemaklike afstand van besige dorpslewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rotary Place se terugvoer

Baie dankie Marianne. Ek is baie bly julle het dit geniet. Ek sien uit om julle weer te akkomodeer. Groete Ronel

Rotary Place
Corrie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home

Ronel and Kobus are the most welcoming hosts, made us feel comfortable and welcome from the minute we got out of the car. The room was perfect, clean and the bed was very comfortable. It felt like home away from home. I would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne.

Ek het met Ronel eienares gereël vir 11h inboek waarmee sy geen probleem gehad het nie. Ons was laat, het toe 12 uur aangekom. Sy kon ons nie ontvang nie, wat geen probleem was, maar ons kamer was teen 12 uur nog nie gereed nie. 'n Beskuitjie vir die koffie sal lekker wees en ook vuurhoutjies vir die kerse. Die haardroër het geen prop gehad om in te druk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilda B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mathilda B
Enkelreisiger

Baie lekker en rustig.

Dit was baie lekker om buite onder die bome te sit en na die geruis van die rivier te luister.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabé S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige veilige oornagplek. Baie skoon en netjies en baie vriendelike gaste-ontvangs.

Die plek is op 'n veilige en rustige area geleë, die tuin skep 'n kalm atmosfeer met die gedruis van die rivier net 'n klipgooi weg. Die gastehuis is baie skoon en netjies. Ons was vriendelik ontvang en het baie tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nisia H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nisia H
Saam met vriende

Alles wat mens nodig het!

Baie vriendelike gasvrou, pragtige tuin, kwaliteit beddens. Sal die plekkie aanbeveel en definitief weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea C
Saam met vriende

Heerlik gekuier, sal definitief aanbeveel!

Cobus en Ronel was wonderlik, uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer, ons het baie lekker gekuier en sal die plekkie definitief aanbeveel, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagbestemming.

Ons het slegs vir een aand oorgeslaap en dit was rustig. Ronel en Cobus het ons vriendelik ontvang en ons was tevrede met alles. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moezeni H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moezeni H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We arrived at Sunset River Lodge in Parys to a wonderful welcome.

Our host gave took some time to tell us more about the town. During our stay we encountered unique sites as we explored the majestic Vaal River front.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andria O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andria O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige oornag

Ons (ek, my man en my jong volwasse seun) het in die Mayfly12 kamer oorgebly vir net een nag in die week. Ronel het goeie aanwysings gegee oor hoe om in te boek en Chris het ons baie vriendelik ontvang en alles verduidelik. Dis 'n pragtige skoon, ruim kamer met 2 heerlike groot beddens en baie spasie om te sit en te beweeg. Die kombuisgeriewe is in 'n aparte vertrek met 'n besonderse mooi graniettafel met al die nodige elektriese toestelle. Die bad en stort is apart van die toilet en alles was mooi skoon en netjies. Ons sou baie graag langer wou bly, maar sal beslis weer by Sunset River Lodge bespreek as ons in Parys kuier. Dis beslis die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik in alle opsigte

Die waarde vir geld is onoortreflik. Persoonlike diens uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V
Gesin met klein kinders

Baie ruim en verwelkomend.

Ruim slaap- en kuier-area. Netjies, skoon en geleë in rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerieflik.

Vriendelike ontvangs netjies skoon kamer met lekker eetgoedjies vir ons, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele P
Saam met vriende

Fantasties

Puik plek, mooiste tuine en baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek, goeie ligging, warm ontvangs

Vriendelike en warm mense en het soos ou vriende gevoel. Die kamers is ruim en pragtig. Alles was super netjies en skoon en die tuin en Koipond is pragtig. Die rivier is ’n klipgooi weg en die buurt is stil en rustig om deur te stap. As jy wil wegkom van die stad se lawaai en jou siel 'n breek wil gee is die nét die plek om te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rotary Place se terugvoer

Hi Janine, baie dankie. Ek is bly julle het die verblyf by Sunset River Lodge geniet. Julle is enige tyd welkom terug. Groete, Ronel.

Rotary Place
Ronel B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en rustig.

Baie dankie aan ons gasvrou en gesin. Ons het heerlik gekuier en jul hele gesin se gasvryheid waardeer. Sal definitief weer besoek. Die tuin is pragtig en 'n heerlike plek om te ontspan. Hoop ons sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig en rustig.

Ons het so lekker gebly. Alles was mooi skoon en netjies. Die tuin was ook pragtig. Oom Chris het ons ook so vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Baie dankie vir die lekker bly, Ronel. Ons sal julle definitief aanbeveel vir vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rotary Place se terugvoer

Baie dankie Yolandi. So jammer ek kon julle nie self ontmoet nie, maar oom Chris's help altyd in so geval. Bly julle het lekker gekuier en ek sien uit om julle weer te verwelkom. Groete Ronel 🌹

Rotary Place
Nicky M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ronel is 'n fantastiese gasvrou. Baie dankie vir die vriendelikheid en die netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rotary Place se terugvoer

Dankie Nicky. Ek hoop ek sien julle gou weer. Groete Ronel

Rotary Place
Dewald N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald N

Netjies, gerieflik en besonderhede gasvryheid

Ons het 2 aande oorgebly en was verbaas met die besonderhede sorg en gasvryheid waarmee ons ontvang was. Ons gasvrou Ronel het gesorg dat ons ten alle tye gemaklik was.In die midde van 'n hittegolf het sy gesorg dat ons kamer se lugversorging reeds aan was voor ons gearriveer het. Elke klein detail was na omgesien en het werklik mens soos 'n eregas laat voel. Ons het heerlik gekuier, geswem en gebraai. Ons sal beslis weer gebruik maak van dié verblyf as ons weer Parys toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rotary Place se terugvoer

Hi Dewald
Baie dankie. Julle was maklike gaste en ek sal julle graag weer akkomodeer. Julle het die kamer skoon en netjies gelos toe julle vertrek het en dit word hoog op prys gestel.
Groete
Ronel

Rotary Place
Eloff M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eloff M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig,vriendelike ontvangs,naby rivier en net baie lekker gebly.

Sal aan beveel vir n naweek wegbreek....

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ewan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet en baie rustige atmosfeer.

Tydjie was kort om enige verdere kommentaar te lewer, maar dis regtig 'n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rotary Place se terugvoer

Baie dankie Ewan, so bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd welkom terug. Groete Ronel

Rotary Place
Annatjie C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en rustige verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Sy het moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak. Die kamer waarin ons geslaap het, was baie skoon en goed toegerus met alles wat ons nodig het. Dit was heerlik om in die tuin te ontspan onder die bome met die hasies wat rondom ons gespeel het. Ons sal Sunset River Lodge graag weer wil gebruik met 'n volgende besoek aan Parys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker! Lekker geprys. Lekker gebly. Lekker gebraai en lekker gekuier. Ander pluspunt: Lekker stil.

Beste verblyf in Parys in ons prysklas. Vriendelike, bedagsame en tegemoetkomende gasvrou en -heer. My broer en skoonsuster kon by ons kom kuier en die heerlike koelte van die tuin geniet. Ou Wagter was toe net so vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rotary Place se terugvoer

Kobus en Inne is aangename gaste wat ons met graagte weer sal akkommodeer. Julle kan gerus meer gereeld kom kuier.

Rotary Place
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotariestraat 1, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd008779257a47823d522a258001f39a22eb8a9628242385d19b23195ad05b5f12042ba23d72dfe6cf88527a8087aa8bef211?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 1 Rotarie Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.906555511002 27.437506160713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem