Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Splendour

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R480 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Wees asb. bewus van die bobbejane. Moenie enige oop vensters of deure sonder toesig laat nie. Moenie kos vir die bobbejane voer of los nie. As hulle in die tuin is, moet alle vensters en deure toegemaak word. Indien hulle die huis binnekom, moet alle deure oopgemaak word en gaste 'n geraas maak om hulle uit te kry.

Geen geraas word ná 21:00 toegelaat nie.

Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.

Rook is binnenshuis verbode. Rook-areas is buite op die dek en in die tuin beskikbaar. Gooi asb. die sigaretstompies verantwoordelik weg.

Troeteldiere word op versoek toegelaat.

Gaste moet seker maak dat hulle skoon is, sonder enige sand of room, nadat hulle die strand besoek het en voor hulle die Jacuzzi gebruik. Kinders moet te alle tye by die Jacuzzi onder toesig wees.

Sit asb. alle vullis in swartsakke in die asblik. Moenie swartsakke oornag in die straat of buite los nie en hou asb. vullis buite die bobbejane se bereik.

Stel asb. die eienaar in kennis in geval van enige skade.

Maak asb. voor uitkloktyd skoon.

Vure word slegs in die braaigeriewe toegelaat. Moenie enige vure sonder toesig los nie.

Maak asb. seker dat alle vensters en deure toe en gesluit is en los die huis in 'n ordentlike toestand wanneer julle vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caesar-weg 1583, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80c883ffff27eca1fbe52d9f168685310ad8553d16379063fc7ca077c2159433160db675766a2bd05502861b18e89f4a7507?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 1583 Caesar Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.3477855 18.841971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang